Wat maak dit saak? [boodskap #101652] |
Tue, 01 March 2005 12:18 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar word mos nou gestry deur patoloë of die arme siel dood was voordat hy
vir die leeus gegooi was.
Wat maak dit nou saak, die saak is mos nie of dit moord was omdat hy in die
leeuhok gegooi was nie ?
Iewers moet daar tog 'n wet en straf wees vir die wat 'n lyk wil vernietig
sodat daar geen spoor van is nie?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Wat maak dit saak? [boodskap #101656 is 'n antwoord op boodskap #101652] |
Tue, 01 March 2005 13:31 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As ek die ding reg gelees het, sal dit bepaal of die wit ou skuldig is aan
moord en of hy net gehelp het om van 'n lyk ontslae te raak. Die verskil
in straf is blykbaar iets soos 4 jaar vir disposal tot lewenslank vir moord.
En niemand dink aan die arme leeu nie!
"Annette" skryf in boodskap news:d01mie$bqn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar word mos nou gestry deur patoloë of die arme siel dood was voordat hy
> vir die leeus gegooi was.
> Wat maak dit nou saak, die saak is mos nie of dit moord was omdat hy in
> die
> leeuhok gegooi was nie ?
> Iewers moet daar tog 'n wet en straf wees vir die wat 'n lyk wil vernietig
> sodat daar geen spoor van is nie?
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|