Rugby [boodskap #101630] |
Sat, 26 February 2005 18:43 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar gee die Katte toe die Bulle 'n snotklap:))
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #101636 is 'n antwoord op boodskap #101630] |
Mon, 28 February 2005 05:43 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En het die Bulle nie daai klap verdien nie! Waar baie Bul-ondersteuners [ek
inkluis] gedink het die Bulle het hierdie jaar 'n kans om 'n duik te maak in
die S12, vat dit toe net een wedstryd om te wys dat Heyneke Meyer se
afrigting het by die Curriebeker vasgehaak. Waar jy in die Curriebker
mekaar kan bliksem en die sterkste ou wen, dit werk nie in S12 nie. Die
werklike losskakel [Hougaardt] staan amper by die heelagter so bang is hy en
elke tweede voorspeler moet 'n klein 10-tjie op die rug kry want hulle's mos
ook losskakels! Sowat van aaklikge stampkar-rugby is lanklaas gesien.
Dis 'n groot verleentheid, maar ons bly Bulle! Hopelik sal ons eendag
verby die stampkarre kan kom.............?
"Annette" skryf in boodskap news:cvrelq$h1v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar gee die Katte toe die Bulle 'n snotklap:))
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|