PolitiekSA [boodskap #101546] |
Mon, 21 February 2005 19:55 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Geagte Lede,
Ek het `n Politieke besprekinsgroep oopgemaak te Yahoo.
Indien U sou belangstel stuur slegs `n lee boodskap aan:
PolitiekSA...@yahoogroups.com
Ons sal iewers die belange van SA moet begin bespreek en aan die gang kom.
Dit kan wraggies nie so aangaan nie.
Laat weet maar die ander Boere wie sou belangstel om saam te gesels. Ons soek def. nie rugreiers daar nie.
Beste Boere Groete
Frikkie
|
|
|
Re: PolitiekSA [boodskap #101547 is 'n antwoord op boodskap #101546] |
Mon, 21 February 2005 20:29 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tipies!! Daar bestaan alreeds so 'n groep. Boere-Afrikaners is die naam. Gaan praat politiek daar.
--
Groetnis
Annette
@intekom.co.za> skryf in boodskap news:cvde73$660$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Geagte Lede,
Ek het `n Politieke besprekinsgroep oopgemaak te Yahoo.
Indien U sou belangstel stuur slegs `n lee boodskap aan:
PolitiekSA...@yahoogroups.com
Ons sal iewers die belange van SA moet begin bespreek en aan die gang kom.
Dit kan wraggies nie so aangaan nie.
Laat weet maar die ander Boere wie sou belangstel om saam te gesels. Ons soek def. nie rugreiers daar nie.
Beste Boere Groete
Frikkie
|
|
|
Re: PolitiekSA [boodskap #101555 is 'n antwoord op boodskap #101547] |
Tue, 22 February 2005 08:29 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 21 Feb 2005 22:29:12 +0200, "Annette" wrote:
> Tipies!! Daar bestaan alreeds so 'n groep. Boere-Afrikaners is die
naam. Gaan praat politiek daar.
Ek dink nie jy verstaan nie. Daar is net een groep wat die Afrikaner
Boere meer haat as die ANC en dit is Boere Afrikaners.
En albei van hulle haat die splintergroep Afrikaanse Boere, wat
natuurlik weer hulle twee meer as die ANC haat ens. ens. ens.
(Soos in Life of Brian)
|
|
|
Re: PolitiekSA [boodskap #101558 is 'n antwoord op boodskap #101547] |
Tue, 22 February 2005 09:26 |
Zuben el-genubi
Boodskappe: 29 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wat is 'n "rugreier"? 'n Voël met 'n lang nek wat onderstebo vlieg? Hoekom sal mens hulle nie wil toelaat nie?
Dit kan wraggies nie so aangaan nie.
Laat weet maar die ander Boere wie sou belangstel om saam te gesels. Ons soek def. nie rugreiers daar nie.
Beste Boere Groete
Frikkie
|
|
|
Re: PolitiekSA [boodskap #101562 is 'n antwoord op boodskap #101558] |
Tue, 22 February 2005 11:59 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Koot" skryf
Wat is 'n "rugreier"? 'n Voël met 'n lang nek wat onderstebo vlieg? Hoekom sal mens hulle nie wil toelaat nie?
Mens sal dit nooit kan toelaat nie. Dink net wat gaan gebeur as die
reier toegelaat word om sy nek maar sommer so los te laat hang.
Hy sal uitvind dat die wêreld anders lyk as jy hom uit daardie hoek
bekyk. En sulke dinge is gevaarlik. Dit bedreig die hele voortbestaan
van die Afrikaner.
Penkop by Verneukpan
|
|
|
Re: PolitiekSA [boodskap #101579 is 'n antwoord op boodskap #101562] |
Wed, 23 February 2005 18:50 |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
touché!
"@rogers.com" skryf in boodskap news:4P2dnbZ6HdbcgIbfRVn-og@rogers.com...