mikro [boodskap #101525] |
Sat, 19 February 2005 05:18 |
petrus[3]
Boodskappe: 2 Geregistreer: February 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Swartes kan nie maak wat hulle wil nie!
|
|
|
Re: mikro [boodskap #101527 is 'n antwoord op boodskap #101525] |
Sat, 19 February 2005 06:31 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wittes kan?
--
Groetnis
Annette
"petrus" skryf in boodskap news:cv6i7a$nru$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Swartes kan nie maak wat hulle wil nie!
>
|
|
|
Re: mikro [boodskap #101530 is 'n antwoord op boodskap #101527] |
Sun, 20 February 2005 00:58 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Raak dit nie ietwat vervelig nie?
Elke keer wanneer die hooggeregshof 'n beslissing vel waarvan die ANC nie
hou nie, dan word die saak na die konstitusionele hof verwys. Hulle doen dit
natuurlik want die staatsdepartemente betaal nie self vir die regskostes
nie. Dit word ook na die konstitusionele hof verwys omdat daardie regters
deur die ANC aangewys is.
Ek kan egter nie kleinkry waaron die Mikro-manne nie 'n saak maak teen die
ouers wie se huistaal nie Engels is nie, maar aandring dat die kind sy
onderrig in Engels moet kry. Dit het my laat "wonder" of hierdie klompie
ouers nie in opdrag van iemand werk nie, wie daardie mense is, en of daar
moontlike vergoeding ter sprake is nie.
As ons maar net ordentlike joernaliste in hierdie land gehad het kon ons
baie dinge oopgekrap het.
|
|
|