Special Assignment [boodskap #101460] |
Wo, 16 Februarie 2005 06:44 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het iemand van julle dit gesien?
Geen wonder een van die skuldiges wou dit met 'n hofinterdik verhoed nie.
Miskien moet hulle maar alle langafstandvragmotors laat bestuur deur
dames:))
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Special Assignment [boodskap #101467 is 'n antwoord op boodskap #101460] |
Wo, 16 Februarie 2005 08:08 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Foeitog ja, en ek wonder waar al die onderhoud vandaan gaan kom as jy in die
boendoes staan en 'n 18-wheeler se binneagterwiel is pap? Dis soos daai
Koeke deur Afrika-toer....met hul mans op gereedheidsgrondslag om hulle te
help as daar moeilikheid is.
"Annette" skryf in boodskap news:cuuq75$de6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het iemand van julle dit gesien?
> Geen wonder een van die skuldiges wou dit met 'n hofinterdik verhoed nie.
> Miskien moet hulle maar alle langafstandvragmotors laat bestuur deur
> dames:))
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|