Padongeluk [boodskap #101372] |
Fri, 11 February 2005 17:17 |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Enkele dae gelede is in Kaapstad een Belg verongeluk,syn naam is Patrick Jacobs.
As dit die man is wat ek dink,het hy gewoon in myn gemeente en sou hy daar wyn inkoop vir Delhaize, dit is een voedingsketen in Belgie
Hier het een klein berigt in die koerant gestaan maar niemand kan dit met sekerheid bevestig
|
|
|
Re: Padongeluk [boodskap #101373 is 'n antwoord op boodskap #101372] |
Fri, 11 February 2005 19:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
NIks gesien nie Paul, wil jy hê ons moet uitvind?
--
Groetnis
Annette
> skryf in boodskap news:tM5Pd.9110$CZ2.626726@phobos.telenet-ops.be...
Enkele dae gelede is in Kaapstad een Belg verongeluk,syn naam is Patrick Jacobs.
As dit die man is wat ek dink,het hy gewoon in myn gemeente en sou hy daar wyn inkoop vir Delhaize, dit is een voedingsketen in Belgie
Hier het een klein berigt in die koerant gestaan maar niemand kan dit met sekerheid bevestig
|
|
|
Re: Padongeluk [boodskap #101377 is 'n antwoord op boodskap #101373] |
Sat, 12 February 2005 08:42 |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee Annette,moe nie moeite doen nie,dit was maar een vra vir die geval dat jy toevallig iets verneem het
Ek sal eens navra by Vliza,dit is een website oor Vlaminge in ZA
"Annette" skryf in boodskap news:cuj06k$hb9$1@ctb-nnrp2.saix.net...