Ai Krieket [boodskap #101233] |
Thu, 03 February 2005 05:59 |
African Warrior
Boodskappe: 3 Geregistreer: February 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Daar vang ons toe weer vir ons-self uit. Die aangeneemde Pommie Kevin
Pietersen werk so op my gat, hy is nogal uitgesproke en baie opgemaak met sy
nuwe land asof Suid Afrika uit die hond se gat kom....Wens Nel kan hom boul
laat hy sterre sien.....
|
|
|
Re: Ai Krieket [boodskap #101234 is 'n antwoord op boodskap #101233] |
Thu, 03 February 2005 06:04 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie daar is enige span ter wêreld wat ons dit kan nadoen nie - om
met 6 balle oor, 3 lopies om aan te teken - kolwers te verloor en nog steeds
gelykop te eindig.
Ek dink nie meer die rugbyspelers is ons domste sportmanne nie.
--
Groetnis
Annette
"African Warrior" skryf in boodskap news:ctsekr$13b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar vang ons toe weer vir ons-self uit. Die aangeneemde Pommie Kevin
> Pietersen werk so op my gat, hy is nogal uitgesproke en baie opgemaak met sy
> nuwe land asof Suid Afrika uit die hond se gat kom....Wens Nel kan hom boul
> laat hy sterre sien.....
>
|
|
|
Re: Ai Krieket [boodskap #101250 is 'n antwoord op boodskap #101233] |
Thu, 03 February 2005 14:21 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 3 Feb 2005 07:59:54 +0200, "African Warrior"
wrote:
> Daar vang ons toe weer vir ons-self uit. Die aangeneemde Pommie Kevin
> Pietersen werk so op my gat, hy is nogal uitgesproke en baie opgemaak met sy
> nuwe land asof Suid Afrika uit die hond se gat kom....Wens Nel kan hom boul
> laat hy sterre sien.....
Die laaste Suid-Afrikaners wat vir die nasionale span gespeel het en
actually die temperament gehad het om tens oomblikke soos die te
hanteer, was Brian McMillan en Skelm Hansie.
Die spul na hulle is chokers.
|
|
|
Re: Ai Krieket [boodskap #101251 is 'n antwoord op boodskap #101234] |
Thu, 03 February 2005 14:22 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 3 Feb 2005 08:04:18 +0200, "Annette" wrote:
> Ek dink nie daar is enige span ter wêreld wat ons dit kan nadoen nie - om
> met 6 balle oor, 3 lopies om aan te teken - kolwers te verloor en nog steeds
> gelykop te eindig.
> Ek dink nie meer die rugbyspelers is ons domste sportmanne nie.
Die rugbyspelers kan ten minste somme doen.
Maar aan die anderkant is rugby-somme seker makliker as kroeket-somme.
|
|
|