|
Re: Stilte [boodskap #101222 is 'n antwoord op boodskap #101221] |
Wed, 02 February 2005 11:14 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons wag vir die terug-vlug vanaf Zim. 12:30?
:-)
TJ
"Deneile" skryf in boodskap news:ctqav8$fsb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toe was daar stilte in die NG............
>
|
|
|
Re: Stilte [boodskap #101223 is 'n antwoord op boodskap #101222] |
Wed, 02 February 2005 12:34 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoeveel van die Cosatu-hoofbestuur neem hier deel?:))
--
Groetnis
Annette
> Ons wag vir die terug-vlug vanaf Zim. 12:30?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:ctqav8$fsb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Toe was daar stilte in die NG............
>>
>
|
|
|
Re: Stilte [boodskap #101224 is 'n antwoord op boodskap #101222] |
Wed, 02 February 2005 12:50 |
Deneile Riffel
Boodskappe: 56 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek hoor hulle is sterk oppad terug, ek sal like as daar 'n tweespalt tussen
Cosatu en die ANC kom...............
"TJ" skryf in boodskap news:ctqcnk$jbq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons wag vir die terug-vlug vanaf Zim. 12:30?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:ctqav8$fsb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Toe was daar stilte in die NG............
>
|
|
|
Re: Stilte [boodskap #104309 is 'n antwoord op boodskap #101221] |
Thu, 14 July 2005 09:57 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 18 Jul 2005 10:40:44 +0200, "Max" wrote:
>
> Was, Dave. Was.
>
waar...? Agter my ore? My hakskene?
|
|
|
|
Re: Stilte [boodskap #104375 is 'n antwoord op boodskap #101221] |
Fri, 15 July 2005 12:54 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:UYudne1gHvLIL0rfRVn-3g@rogers.com...
>
> "Max" skryf
>
>> ... en intussen is goortjie nog tjoepstil. Dank God!
>
> So wat word nou van jou teorie dat
> Goortjie en DD dieselfde is?
>
> Gloudina
>
Ja. Ek het nog geen rede om te dink dat dit nie so is nie. Vind jy dit nie
ontsettend toevallig dat kotsie so stil is nie?
|
|
|
Re: Stilte [boodskap #104380 is 'n antwoord op boodskap #104362] |
Fri, 15 July 2005 13:03 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" skryf
> ... en intussen is goortjie nog tjoepstil. Dank God!
So wat word nou van jou teorie dat
Goortjie en DD dieselfde is?
Gloudina
|
|
|
Re: Stilte [boodskap #104382 is 'n antwoord op boodskap #104375] |
Fri, 15 July 2005 13:26 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" skryf
> Ja. Ek het nog geen rede om te dink dat dit nie so is nie. Vind jy dit nie
> ontsettend toevallig dat kotsie so stil is nie?
Wel, hy was stil vantevore ook vir periodes.
Maar DD is tog terug?
Gloudina
|
|
|
Re: Stilte [boodskap #104485 is 'n antwoord op boodskap #104309] |
Tue, 19 July 2005 03:20 |
Bobby[1]
Boodskappe: 76 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:99dcd1tlnvaqonjn6feepkhpq71p2v9fgu@4ax.com...
> On Mon, 18 Jul 2005 10:40:44 +0200, "Max" wrote:
>>
>> Was, Dave. Was.
>>
>
> waar...? Agter my ore? My hakskene?
>
Sommer jou hele kop, DD, dit lyk my dit word heeltemal te groot vir jou
skouers.
|
|
|