|
Re: of was ek nou stadig? [boodskap #529 is 'n antwoord op boodskap #524] |
Tue, 03 June 2003 21:05 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy" skryf in boodskap news:123qdvk46190g6ln2sdhdfej62u0i0k3tg@4ax.com...
>
> ?
>
Jy is uit oefening. Toemaar, ons sal na jou kyk, en eendag, eendag, veg jy
weer vir die titel.
Lorinda
|
|
|
Re: of was ek nou stadig? [boodskap #530 is 'n antwoord op boodskap #529] |
Tue, 03 June 2003 21:06 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Jun 2003 22:05:42 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> Jy is uit oefening. Toemaar, ons sal na jou kyk, en eendag, eendag, veg jy
> weer vir die titel.
>
> Lorinda
>
>
hoe voel jy nou daaroor
dat ek hier staan met
my regterduim teen my tande
oë op die grond
en my regtergroottoon borend in die grond:-(
Speedy
|
|
|