|
|
Re: Wat is tans die gevaarlikste beroep? [boodskap #101199 is 'n antwoord op boodskap #101196] |
Tue, 01 February 2005 09:41 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So jy dink om uit die "trouberoep" te kom, moet mens liewer selfmoord pleeg,
en dit is hoekom dit so gevaarlik is?:))
--
Groetnis
Annette
> Trou.
> "Annette" wrote in message
> news:ctnhag$eh0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elke mens het seker sy/haar eie idee wat hulle as 'n gevaarlike beroep
>> beskou.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Wat is tans die gevaarlikste beroep? [boodskap #101204 is 'n antwoord op boodskap #101199] |
Tue, 01 February 2005 12:02 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Huh-uh. Om te trou is om jou lewe af te gee, jou vryheid te groet. Wat
kan meer gevaarlik wees?
"Annette" skryf in boodskap news:ctniuu$gc3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> So jy dink om uit die "trouberoep" te kom, moet mens liewer selfmoord
> pleeg,
> en dit is hoekom dit so gevaarlik is?:))
> --
> Groetnis
> Annette
>> Trou.
>> "Annette" wrote in message
>> news:ctnhag$eh0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Elke mens het seker sy/haar eie idee wat hulle as 'n gevaarlike beroep
>>> beskou.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>
|
|
|