Rooi See [boodskap #101123] |
Tue, 25 January 2005 11:07 |
Deneile Riffel
Boodskappe: 56 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek ry Sondag aan Muizenberg se kant daar waar die ouens so hengel en ek let
op dat die seewater rooi is. Kan enige een vir my vertel wat dit is wat die
water so vuul rooi maak?
|
|
|
Re: Rooi See [boodskap #101125 is 'n antwoord op boodskap #101123] |
Tue, 25 January 2005 12:06 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Verkeerde tyd van die maand? He-he. Is dit nie rooigety nie? Soort van
die winde wat verkeerd is, die goete wat in die water vrot en die suurstof
wat in die water min raak en op die ou end vrek die visse en stap die krewe
by die water uit?
"Deneile" skryf in boodskap news:ct599q$inm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek ry Sondag aan Muizenberg se kant daar waar die ouens so hengel en ek
> let op dat die seewater rooi is. Kan enige een vir my vertel wat dit is
> wat die water so vuul rooi maak?
>
|
|
|
Re: Rooi See [boodskap #101127 is 'n antwoord op boodskap #101123] |
Tue, 25 January 2005 12:42 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rooi gety of rooi riool?
:-)
TJ
"Deneile" skryf in boodskap news:ct599q$inm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek ry Sondag aan Muizenberg se kant daar waar die ouens so hengel en ek let
> op dat die seewater rooi is. Kan enige een vir my vertel wat dit is wat die
> water so vuul rooi maak?
|
|
|
Re: Rooi See [boodskap #101128 is 'n antwoord op boodskap #101127] |
Tue, 25 January 2005 12:51 |
Deneile Riffel
Boodskappe: 56 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Weet nou nie van die riool nie, maar die vissermanne se girls het gele en
baai en swem in die water...........
"TJ" skryf in boodskap news:ct5era$fii$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rooi gety of rooi riool?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:ct599q$inm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek ry Sondag aan Muizenberg se kant daar waar die ouens so hengel en ek let
>> op dat die seewater rooi is. Kan enige een vir my vertel wat dit is wat die
>> water so vuul rooi maak?
>
|
|
|
Re: Rooi See [boodskap #101142 is 'n antwoord op boodskap #101128] |
Wed, 26 January 2005 13:47 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 25 Jan 2005 14:51:22 +0200, "Deneile" wrote:
> Weet nou nie van die riool nie, maar die vissermanne se girls het gele en
> baai en swem in die water...........
Pasop daar is daai pyp wat daar by Muizenberg die see in loop...
|
|
|