En hier is die nuwe jaar [boodskap #101075] |
Thu, 20 January 2005 21:12 |
Soois
Boodskappe: 2 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
So groet ek julle
En lang vakansie, een Noot-vir-noot program, een nuwe hardeskyf, en een
nuwejaar later.
Seën vir julle almal
Mag 2005 ook vir julle so goed wees soos julle net kon droom in 2004
Soois (Moerfie)
--
Using M2, Opera's revolutionary e-mail client: http://www.opera.com/m2/
|
|
|
Re: En hier is die nuwe jaar [boodskap #101079 is 'n antwoord op boodskap #101075] |
Fri, 21 January 2005 06:51 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag ja - ek het net gehoor dat jy weer aan 'n finaal deelgeneem het, maar toe
nie weer gewen het nie.
Dis seker my skuld omdat ek nie gekyk het nie:))
Wat dink jy van Daantjie? Sal dit beteken dat hulle nou ander
Ausperger-sindroom deelnemers met dieselfde belangstelling sal moet soek om
vir hom kompetisie te wees in toekomstige finales?
--
Groetnis
Annette
"Soois" skryf in boodskap news:opskw6jwt0766dm4@news.telkomsa.net...
> So groet ek julle
>
> En lang vakansie, een Noot-vir-noot program, een nuwe hardeskyf, en een
> nuwejaar later.
>
>
> Seën vir julle almal
>
> Mag 2005 ook vir julle so goed wees soos julle net kon droom in 2004
>
> Soois (Moerfie)
> --
> Using M2, Opera's revolutionary e-mail client: http://www.opera.com/m2/
|
|
|