Hallo Koot!! [boodskap #101049] |
Wed, 19 January 2005 07:30 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe gaan dit deesdae daar in die OosKaap noudat Stofile nie meer daar is om
sake deurmekaar te krap nie?:))
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
|
|
|
Re: Hallo Koot!! [boodskap #101067 is 'n antwoord op boodskap #101049] |
Thu, 20 January 2005 07:22 |
Zuben el-genubi
Boodskappe: 29 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ons het die dierbaarste premier, mev. Balindlela, en sy WIKKEL! Op 'n manier
is sy besig om al die ou stof, gevestigde belange en spinnerakke van die
verlede uit die provinsiale regering te vee. Die interne politiek hier was
magtig sterk, maar sy stuit vir g'n duiwel nie.
Haar taak is nie maklik nie. Soos jy weet, is hier 'n geskiedenis van
wanbesteding, oorbesteding en korrupsie, maar sy vat dit soos die
suksesverhaal vir 'n lang huwelik - knippie vir knippie.
"Annette" skryf in boodskap news:csl38l$so9$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe gaan dit deesdae daar in die OosKaap noudat Stofile nie meer daar is om
> sake deurmekaar te krap nie?:))
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
>
|
|
|