Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Kerfees Gediggie
'n Kerfees Gediggie [boodskap #100773] Do, 23 Desember 2004 06:05 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
'n Kerfees Gediggie

Ooo, O die berge, boo hoo hoo.
Ek huil soos die duiwe, boo hoo hoo.
Ooo, die blou hemel,
Ooo, die wind, boo hoo hoo.

Die blou berge is soos 'n blo-job,
Oooo boo hoo hoo.
Ek huil vir die ou dae, boo hoo hoo,
Kerfees sal nie soos die ou dae wees nie.

O, boo hoo hoo, snot en trane meng mekaar,
Ek wil 'n wit kerfees he, OOOOO BOO HOOO,
Bring my 'n wit kerfees aseblief,
O, boo hoo hoo.

Deur H.A. HAHAHA - 1929
Re: 'n Kerfees Gediggie [boodskap #100792 is 'n antwoord op boodskap #100773] Do, 23 Desember 2004 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dingus" skryf

> Die blou berge is soos 'n blo-job,
> Oooo boo hoo hoo.

Dankie, Dingus. Dit laat mens
dink.

Tant Hessie van Mont aux Sources
Re: 'n Kerfees Gediggie [boodskap #100812 is 'n antwoord op boodskap #100792] Ma, 27 Desember 2004 06:04 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
...Ooooooo, die, ding-a-ling-aling,en die padda spring.......

Jaaaaaaaaa dammes en here!

dis nou 'n lekker 'tune', ne?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:F72dnVsvurJyKVfcRVn-sw@rogers.com...
>
> "Dingus" skryf
>
>> Die blou berge is soos 'n blo-job,
>> Oooo boo hoo hoo.
>
> Dankie, Dingus. Dit laat mens
> dink.
>
> Tant Hessie van Mont aux Sources
>
Vorige onderwerp: Oggend-diens op RSG 26/12/2004
Volgende onderwerp: Quessie (Navra)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 22 22:15:31 MGT 2024