Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kersparty
Kersparty [boodskap #100740] Ma, 20 Desember 2004 07:42 na volgende boodskap
P_65  is tans af-lyn  P_65
Boodskappe: 43
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Volle Lid
Die stormloop na kos en geskenke op die Madiba-Kerspartytjie gebeur
omdat dié jaarlikse geleentheid 'n soort pelgrimstog vir armes geword
het. Só het mnr. Archie Tsoku, sake-ontwikkelingsbestuurder van die
Nelson Mandela-kinderfonds (NMK), Sondag gesê. Dubbel soveel mense het
Sondag opgedaag as waarvoor daar voorsiening gemaak is en die partytjie
is op die nipper uitgestel.

Gesien op die Vlaamse Tv,baie triestige tafereel....

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Kersparty [boodskap #100744 is 'n antwoord op boodskap #100740] Ma, 20 Desember 2004 17:09 Na vorige boodskap
Booner  is tans af-lyn  Booner
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ons het baie, baie-arm mense in ons landjie. Ons het ook 'n kultuur van
gryp-wat-jy-kan-en-vlug.
So, met hierdie agtergrond, as jy geskenke moet uitdeel, maak seker jy
het genoeg!
Vorige onderwerp: Re: Tutu. En toe . - Rhapsody.jpg (1/1)
Volgende onderwerp: Vir die wat Engels kan/wil lees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 22 22:22:27 MGT 2024