Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Brandstof a la Afrika!
Brandstof a la Afrika! [boodskap #100734] Sa, 18 Desember 2004 05:57 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees dat in die Dihlabeng Munisipaliteit by Bethlehem is daar 'n 4x4
voertuig wat as 'n poelmotor gebruik word en 'n brandstofverbruik van 103
liter petrol per KILOMETER het! As mens nou in ag neem dat 'n Boing 747
sowat 20 liter brandstof per kilometer nodig het en 'n diesel lokomotief 1
liter per km, dan is dié 4x4 effe swaar op brandstof. Die logiese
gevolgtrekking om te maak is sekerlik om te kyk hoeveel privaatkarre word
uit daai 4x4 petrol gegee [en hoe bleddie stupid kan amptenare wees om te
dink dat hulle met so iets kan wegkom], maar dan wag ons vir die volgende
Gloudisme: 'Ag julle apartheidsvarke het in julle jare ook petrol
gesteel - moenie nou dié mense veroordeel nie.'
Re: Brandstof a la Afrika! [boodskap #100735 is 'n antwoord op boodskap #100734] Sa, 18 Desember 2004 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Effe sê jy?:))
Ek dink hulle het 'n vliegtuigie hernoem na 'n 4x4
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:wKGdnR1_eaZLW17cRVn-hA@is.co.za...
> Ek lees dat in die Dihlabeng Munisipaliteit by Bethlehem is daar 'n 4x4
> voertuig wat as 'n poelmotor gebruik word en 'n brandstofverbruik van 103
> liter petrol per KILOMETER het! As mens nou in ag neem dat 'n Boing 747
> sowat 20 liter brandstof per kilometer nodig het en 'n diesel lokomotief 1
> liter per km, dan is dié 4x4 effe swaar op brandstof. Die logiese
> gevolgtrekking om te maak is sekerlik om te kyk hoeveel privaatkarre word
> uit daai 4x4 petrol gegee [en hoe bleddie stupid kan amptenare wees om te
> dink dat hulle met so iets kan wegkom], maar dan wag ons vir die volgende
> Gloudisme: 'Ag julle apartheidsvarke het in julle jare ook petrol
> gesteel - moenie nou dié mense veroordeel nie.'
>
Re: Brandstof a la Afrika! [boodskap #100739 is 'n antwoord op boodskap #100735] Ma, 20 Desember 2004 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of dalk 'n Boeing 4x4 gemaak? Hierdie ding is niks nuuts vandag nie. Ek
meen, as 'n mens sê R26.40 se kos koop by KFC en jy verander die
kontantstrokie na R126,40 toe en eis dit by 'petty cash' dan sou mens dink
die kassiere is stupid om 'n till strokie wat ooglopend met die hand
verander is, uit te betaal, maar sy was fokken stupid want dit is nog in
BLOU ink gedoen ook! Hoe stupid moet die eiser nie wees om te dink dat
niemand dit gaan agterkom nie? En stupid kwadraat was die twee van hulle
wat gedink het as hulle die ekstra R100 tussen hulle verdeel, gaan niemand
dit agterkom nie!! Dis die dag wat die woorde: "You are fired!"
orgasmiese-lekkerkry proporsies aanneem!
Ons sit die anderdag so en gesels onder die besigheidsouens en ons
probeer uitwerk hoeveel geld die manne bestee net om te keer dat die publiek
in winkels steel en dis baie geld, maar veel erger nog is die geld wat mens
moet uitgee om te verhoed dat jou eie werknemers steel. Die een ou het 'n
nuwe take-away ingerig en binne die eerste 6 maande toe wys hy 'n R43 000
syfer van gesteelde goed. Toe sit hy kameras orals in teen moerse koste.
Hulle vang vir ta dat hy in die oggend inkom en die eerste ding wat hy doen
is om vir homself 'n burger te maak en op te vreet. Hulle wys dit vir hom
op die TV hoe hy staan en kou dat die sop spat en dan stry hy nog! Van die
vrouens gee worse en vleis deur die vensters van die kombuis aan vir 'n paar
kleintjies wat die kos vat en weghol! In die selfhelpwinkel word 'n 'dame'
gevang dat sy van hierdie blikke lekkers [Taveners, ek dink] wat 'n plastiek
deksel ophet en waarvan jy die seël onder die deksel eers moet breek en dan
kan jy die blik toehou met die plastiekdeksel. Hulle word gevang dat hulle
'n gat maak in die seël, 'n paar lekkers uitsteel, en dan sit hulle die
deksel weer terug.
Die ergste is natuurlik die vroumense wat werk in die kombuis wat kos op
hul lywe versteek voor hulle huistoe gaan. Eers het hulle hul geweeg en
desondanks die feit dat die een meme met 'n string van 2kg boerewors om haar
lyf gevang is, was daar groot moeilikheid oor dit menseregte aantas deurdat
die dink anties se gewigte dopgehou word. Nou sien hulle op die kameras
hoe pak die vrouens die kos op hul lywe weg, maar steeds probeer hulle dit!
Die groot vraag is natuurlik teen watter koste vir die entrepeneur en is
daar enige mens wat jy nog vandag kan vertrou om te werk vir 'n inkomste en
wat dan nie sy eie inkomste sal aanvul deur te steel nie? Ek dink
eerlikwaar nie so nie. Dis in die kultuur van Afrika om te
steel...........

"Annette" skryf in boodskap news:cq0jdm$i3n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Effe sê jy?:))
> Ek dink hulle het 'n vliegtuigie hernoem na 'n 4x4
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:wKGdnR1_eaZLW17cRVn-hA@is.co.za...
>> Ek lees dat in die Dihlabeng Munisipaliteit by Bethlehem is daar 'n 4x4
>> voertuig wat as 'n poelmotor gebruik word en 'n brandstofverbruik van 103
>> liter petrol per KILOMETER het! As mens nou in ag neem dat 'n Boing 747
>> sowat 20 liter brandstof per kilometer nodig het en 'n diesel lokomotief
>> 1
>> liter per km, dan is dié 4x4 effe swaar op brandstof. Die logiese
>> gevolgtrekking om te maak is sekerlik om te kyk hoeveel privaatkarre word
>> uit daai 4x4 petrol gegee [en hoe bleddie stupid kan amptenare wees om te
>> dink dat hulle met so iets kan wegkom], maar dan wag ons vir die volgende
>> Gloudisme: 'Ag julle apartheidsvarke het in julle jare ook petrol
>> gesteel - moenie nou dié mense veroordeel nie.'


>
Re: Brandstof a la Afrika! [boodskap #100741 is 'n antwoord op boodskap #100739] Ma, 20 Desember 2004 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Dis in die kultuur van Afrika om te
> steel...........

Wil jy hê ek moet weer vir jou vertel van die stelery
van die wit apartheidsvarke? Van hoe selfs die
apartheidsvarke een van hulle eie se kinders moes
hof toe vat vir een miljoen rand wat hy van die
Bantoe-Onderwys gesteel het?
Wil jy hê ek moet vir jou vertel hoe ekspert
daar in Kanada en die VSA gesteel word?
Wil jy hê dat ek 'n paar ondiplomatiese
vrae vra oor jou eie praktyke, en sien of
meneer se hande so skoon is.

Tant Hessie van die Spergebied, waar hulle
eens op 'n tyd mense ge-Xray het voordat
hulle die Spergebied verlaat, sodat hulle
kan sien of daar nie gesteelde diamante in
hulle mae is nie.
Re: Brandstof a la Afrika! [boodskap #100742 is 'n antwoord op boodskap #100741] Ma, 20 Desember 2004 13:25 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag my antie, terwyl jy gesleskap soek, laat ek jou mooi vertel:
1. Gelukkig het jy net gelees of stories gehoor van die Spergebied, maar
waarvan jy eintlik praat is die Oranjemund-area.....en dan ook die
diamantwerke en nie die dorp self nie. Wat wel waar is is dat jy nie
sonder begeleiding na die dorp kon ry nie en jy moes jou blaas maar by die
aanvang leeggemaak het want as jy wil stop vir piepie dan gooi jy uit voor
die sekerheidswagte wat jou dophou. By die werke sal jy vandag nog
ge-X-straal word, maar die tegnologie het dit so effe makliker gemaak. Die
beginsel is egter dieselfde en weet jy toevallig wie het die meeste diamante
in Oranjemund gesteel/probeer? Owambo kontrakwerkers.
2. Niemand het gesê van die staatsamptenare het nie gesteel in die vorige
bedeling nie, maar vandag is dit veel meer blatant as voorheen. In die ou
dae het 'n man as hy gevang word vir diefstal, dan word hy onmiddellik
geskors en sal hy maar rondhang tot die saak afgehandel word. Vandag, jou
broers steel blatant en word gevang en wat gebeur? Hulle bly in hulle
poste en lag hulle vrek vir die stupid witmense wat hulle wil vang oor hulle
geld steel van die staat af wat in elk geval aan hulle behoort. Hoe kan jy
jou eie goed steel? Daar is nie 'n departement in Nam wat nie onder die
een of ander geregtelike ondersoek is nie. Mense in senior posisies steel
blatant. Orals in die land sal jy in die aande en oor naweke staatsmotors
sien wat tjok en blok gelaai is met mense wat teen betaling ge-taxi word
êrens heen. Weet jy wat sê die gedragskode van die staatsdiens? Jy moet
die motor vir jou en enige passasier wat jy oplaai, by name boek. Enige
persoon ekstra in die motor word nie deur derdepartyversekering gedek nie.
3. Daar bestaan nie 'n ding soos 'n onderwyser wat nie steel nie.....hulle
steel die publiek se geld deur te min te werk! Werk elke dag halfdag, net
5 dae van die week....en ook nie elke periode nie, net sommiges. Dan kry
hulle vier keer per jaar saam met die kinders vakansie wat 'n totaal van
3-maande vakansie per jaar gee plus natuurlik daai half-dae elke dag. Dit
gee vir jou 'n totale werksdag van net 85 volle werksdae per jaar! Dit
teenoor die normale die 225 werksdae per jaar wat 'n normale staatsamptenaar
insit....vir baie minder geld! Nou sla jy natuurlik vir my storie dat 'n
onderwyser voorbereiding moet doen? Seker reg aan die begin, maar enige
onderwyser met 'n halwe brein kry sy syllabus onder die knie binne die
eerste paar maande en dan is dit net herhaling....veral vir julle
gediggie-lot wat mos eintlik niks verander nie? Jy sêl weet van steel van
die staat,ja!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:77OdnVl3Y9rsJVvcRVn-2A@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Dis in die kultuur van Afrika om te
>> steel...........
>
> Wil jy hê ek moet weer vir jou vertel van die stelery
> van die wit apartheidsvarke? Van hoe selfs die
> apartheidsvarke een van hulle eie se kinders moes
> hof toe vat vir een miljoen rand wat hy van die
> Bantoe-Onderwys gesteel het?
> Wil jy hê ek moet vir jou vertel hoe ekspert
> daar in Kanada en die VSA gesteel word?
> Wil jy hê dat ek 'n paar ondiplomatiese
> vrae vra oor jou eie praktyke, en sien of
> meneer se hande so skoon is.
>
> Tant Hessie van die Spergebied, waar hulle
> eens op 'n tyd mense ge-Xray het voordat
> hulle die Spergebied verlaat, sodat hulle
> kan sien of daar nie gesteelde diamante in
> hulle mae is nie.
>
Vorige onderwerp: Motor Registrasie
Volgende onderwerp: Veerblaaie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:33:26 MGT 2024