|
Re: Sussie en Sannie mag nou trou [boodskap #100521 is 'n antwoord op boodskap #100520] |
Wed, 01 December 2004 07:06 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Boetie en Bunnie ook ...
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:cojolb$fjo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sodra die huwelikswet verander is.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Sussie en Sannie mag nou trou [boodskap #100526 is 'n antwoord op boodskap #100521] |
Wed, 01 December 2004 10:15 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he! Eintlik behoort daar nie 'n beswaar te wees nie, want jy gaan
homoseksualiteit nie stop met 'n wet nie. As die mens lus, dan lus hy!
Hoe aanvaarbaar die werklike situasie is vir elke mens, is sy eie saak.
Ekself sal maar verbyhou....
"TJ" skryf in boodskap news:cojqhs$jc2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Boetie en Bunnie ook ...
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cojolb$fjo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sodra die huwelikswet verander is.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
|
|
|