Ek eet snot as niemand my sien nie. [boodskap #100311] |
Tue, 16 November 2004 10:02 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek kom nou net uit 'n vergadering waar die een man ten aanskoue van die hele
tafel gesit en snot eet het. Niemand het eintlik iets daaroor gesê of gedoen
nie...
Hy't nie alleen snot geëet nie, maar ook in sy hare gekrap en, wat ookal hy
daar gevind het, ook in sy mond gedruk.
Smerig!
En nou's dit lunchtyd en my eetlus is weg...
|
|
|
Re: Ek eet snot as niemand my sien nie. [boodskap #100313 is 'n antwoord op boodskap #100311] |
Tue, 16 November 2004 10:59 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jinne, ek voel so veel beter nou dat jy die brokkie nuttelose inligting met
ons gedeel het! Jiggels!!!
Wat kan 'n mens nou ook sê as iemand so iets voor jou doen?? Ignoreer maar
en kyk anner pad!!!
xxx
Elaine
"Max" skryf in boodskap news:4199d07b$0$10528$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek kom nou net uit 'n vergadering waar die een man ten aanskoue van die hele
> tafel gesit en snot eet het. Niemand het eintlik iets daaroor gesê of gedoen
> nie...
>
> Hy't nie alleen snot geëet nie, maar ook in sy hare gekrap en, wat ookal hy
> daar gevind het, ook in sy mond gedruk.
>
> Smerig!
>
> En nou's dit lunchtyd en my eetlus is weg...
>
|
|
|