Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Wat sê mens oor die Bokke?
Wat sê mens oor die Bokke? [boodskap #100305] |
Mon, 15 November 2004 05:57 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis vir geen span lekker om te verloor nie, maar om darem só te verloor dat
jy na 'n gemiddelde spannetjie lyk, dis erg. Wat die lyding natuurlik veel
erger maak is dat die promosiemanne die vleis begin verkoop het nog voor die
bees geslag was en hierdie sommer die 'Grand Slam-toer' genoem het. Nou's
dit die Grênd Boggerop-toer!! Toe gaan Jake White ook nog en sê vir die
Ierse media dat hy net plek sou vind vir 3 Iere in sy Bokspan! En hulle
looi die Bokke! Die Iere se partytjie na die wedstryd was seker een groot
gelag gewees.....sowat van naam krater maak het ons lanklaas beleef.
Plus natuurlik die feit dat die Bokke soos paloekas gespeel het. Ja,
die skeidsregter het 'n fout gemaak met die toekenning van daardie drie,
maar het John Smith enigsins as kaptein geprotesteer? Die voorspelers het
nie as 'n eenheid saamgespeel nie en het in die agterlyn rongehang en is ons
terug in stampkar-rugby..................selfs 'die wêreld se beste senters'
soos Ferdi hulle noem, Barry en De Villiers, het geen deurdringingsvermoë
nie, maar hulle maak soos 'n bobbejaan met 'n karkoer wat hy van sy pêl
gesteel het......druk die bal onder die blad, loer oor die skouer en daar
gaat hy - en probeer om 'n gat deur die ou voor hom te hardloop. En
Schalkie. Hy, die beste! die wonderlikste! deur die media gedoop en oral
toekennings gegee....HY kry twee geelkaarte in twee wedstryde na mekaar.
En White reken hy's eitlik onskuldig....net entoesiasties? Nou wil hulle
hom glo meer 'onsigbaar' maak sodat hy kan aangaan om buite die reëls te
speel? Dis eenvoudig verstommend!
|
|
|
|
|
Re: Wat sê mens oor die Bokke? [boodskap #100308 is 'n antwoord op boodskap #100305] |
Mon, 15 November 2004 20:05 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
... ja, nog steets speel hulle soos 'skoolboys'. Elke een wil die druker
wees.
Hulle sal weer begin wen toe hulle leer om kop to hou en soos 'n span speel.
Vergeet van die 'manne' kuk.
Vergeet van die "Ek is 'n groot brekker" kuk ook. Hulle is almal net rugby
speelers, dis 'n dom game anyway - die bal is nie eers rond nie!
Die dae van die Springbokke is lank al verby. Hulle moes nou iets anders
genoem word - soos Die Poepholle of so iets.
"Suidwester" wrote in message
news:419846c7.0@news1.mweb.co.za...
> Dis vir geen span lekker om te verloor nie, maar om darem só te verloor dat
> jy na 'n gemiddelde spannetjie lyk, dis erg. Wat die lyding natuurlik veel
> erger maak is dat die promosiemanne die vleis begin verkoop het nog voor die
> bees geslag was en hierdie sommer die 'Grand Slam-toer' genoem het. Nou's
> dit die Grênd Boggerop-toer!! Toe gaan Jake White ook nog en sê vir die
> Ierse media dat hy net plek sou vind vir 3 Iere in sy Bokspan! En hulle
> looi die Bokke! Die Iere se partytjie na die wedstryd was seker een groot
> gelag gewees.....sowat van naam krater maak het ons lanklaas beleef.
> Plus natuurlik die feit dat die Bokke soos paloekas gespeel het. Ja,
> die skeidsregter het 'n fout gemaak met die toekenning van daardie drie,
> maar het John Smith enigsins as kaptein geprotesteer? Die voorspelers het
> nie as 'n eenheid saamgespeel nie en het in die agterlyn rongehang en is ons
> terug in stampkar-rugby..................selfs 'die wêreld se beste senters'
> soos Ferdi hulle noem, Barry en De Villiers, het geen deurdringingsvermoë
> nie, maar hulle maak soos 'n bobbejaan met 'n karkoer wat hy van sy pêl
> gesteel het......druk die bal onder die blad, loer oor die skouer en daar
> gaat hy - en probeer om 'n gat deur die ou voor hom te hardloop. En
> Schalkie. Hy, die beste! die wonderlikste! deur die media gedoop en oral
> toekennings gegee....HY kry twee geelkaarte in twee wedstryde na mekaar.
> En White reken hy's eitlik onskuldig....net entoesiasties? Nou wil hulle
> hom glo meer 'onsigbaar' maak sodat hy kan aangaan om buite die reëls te
> speel? Dis eenvoudig verstommend!
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat sê mens oor die Bokke? [boodskap #100328 is 'n antwoord op boodskap #100320] |
Thu, 18 November 2004 05:47 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Foeitog.....nog steeds in st. 3 mentaliteit en hoe oud is die pappie nou al?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:idsmp0h42d0lkokv4o44fibphc1r4prkrm@4ax.com...
>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:toijp0dcd6ru6eqv03kk89ko86f413kphn@4ax.com...
>>> On Tue, 16 Nov 2004 08:06:22 +0200, "Suidwester"
>>> wrote:
>>> Nog 'n kakpraat.
>>> Bring die bewyse daarvan ook.
>> ----Waar die hart van vol is, loop die mond van oor? Stres die ouderdom
>> jou, of is altyd so vol stront?
>
> OK. So jy kan nie die bewyse bring nie.
> Jy erken dus jy het gelieg.
> Fokof nou.
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:39:50 UTC 2025
|