Bye-bye, Mnr Bi [boodskap #100187] |
Ma, 08 November 2004 10:28 |
FoilCut[1]
Boodskappe: 29 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Willie Knoetze
Ek skryf omdat ek dronk is,
want dan kan ek onthou
hoe styf jou rug gespan is
en hoe ryp jou mond oopvou
voor jy drink.
Ek eet omdat ek jonk is
en vergeet van die berou
as ek weer later by is,
en jou oë elders klou
soos jy dink.
Ek vat nou als wat ek kan kry,
terwyl jy drink en dink
en huis toe ry.
Want môre gaan jy
stom-onnosel klink
en my vermy.
|
|
|
Re: Bye-bye, Mnr Bi [boodskap #100196 is 'n antwoord op boodskap #100187] |
Ma, 08 November 2004 15:48 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Super!!! Wie�s Willie Knoetze?
"Foilcut" wrote in message:
>
> Willie Knoetze
> Ek skryf omdat ek dronk is,
> want dan kan ek onthou
> hoe styf jou rug gespan is
> en hoe ryp jou mond oopvou
> voor jy drink.
>
> Ek eet omdat ek jonk is
> en vergeet van die berou
> as ek weer later by is,
> en jou oë elders klou
> soos jy dink.
>
> Ek vat nou als wat ek kan kry,
> terwyl jy drink en dink
> en huis toe ry.
>
> Want môre gaan jy
> stom-onnosel klink
> en my vermy.
>
|
|
|