flinder....... [boodskap #515] |
Tue, 03 June 2003 20:41 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
flinder. In my volgende net lewe gaan ek flinder wees. met 'n f.
Lorinda
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #516 is 'n antwoord op boodskap #515] |
Tue, 03 June 2003 20:42 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Jun 2003 21:41:38 +0100, "Lorinda" wrote:
> flinder. In my volgende net lewe gaan ek flinder wees. met 'n f.
>
> Lorinda
>
>
'n f...flinder?
Speedy - skaterlaggend
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #517 is 'n antwoord op boodskap #515] |
Tue, 03 June 2003 20:44 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Jun 2003 21:41:38 +0100, "Lorinda" wrote:
> flinder. In my volgende net lewe gaan ek flinder wees. met 'n f.
>
> Lorinda
>
>
dan gaan ek in my volgende net lewe kort kerse koop
Speedy
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #519 is 'n antwoord op boodskap #516] |
Tue, 03 June 2003 20:49 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy" skryf in boodskap news:rv1qdv8p6flqtb8dm07r8rtg42f8164ope@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 21:41:38 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>> flinder. In my volgende net lewe gaan ek flinder wees. met 'n f.
>>
>> Lorinda
>>
>
> 'n f...flinder?
>
> Speedy - skaterlaggend
>
Ja, lag maar. Wag tot ek uit die koekon kruip met my f. en my f...flinder.
Lorinda
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #521 is 'n antwoord op boodskap #517] |
Tue, 03 June 2003 20:51 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy" skryf in boodskap news:142qdvsm85sf7p6rmkhq2pmgmoitechjuu@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 21:41:38 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>> flinder. In my volgende net lewe gaan ek flinder wees. met 'n f.
>>
>> Lorinda
>>
>
> dan gaan ek in my volgende net lewe kort kerse koop
>
> Speedy
>
Ek wonder wie anders gaan skielik oorkant opdaag?
Lorinda
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #522 is 'n antwoord op boodskap #519] |
Tue, 03 June 2003 20:54 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Jun 2003 21:49:17 +0100, "Lorinda" wrote:
> Ja, lag maar. Wag tot ek uit die koekon kruip met my f. en my f...flinder.
>
> Lorinda
>
>
Jy sal nie besef hoe sit ek en wag
hier reg langs die kokon
en kyk hoopvol na elke
sydraad wat breek
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #523 is 'n antwoord op boodskap #521] |
Tue, 03 June 2003 20:56 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Jun 2003 21:51:30 +0100, "Lorinda"
>
> Ek wonder wie anders gaan skielik oorkant opdaag?
>
> Lorinda
>
>
Ek het gaan kyk maar daar gaan dan niks aan nie
Is daar iets wat ek mis?
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #525 is 'n antwoord op boodskap #522] |
Tue, 03 June 2003 21:01 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy" skryf in boodskap news:6j2qdv0t49dqlhcerv63k0u79emht8uovc@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 21:49:17 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>> Ja, lag maar. Wag tot ek uit die koekon kruip met my f. en my f...flinder.
>>
>> Lorinda
>>
>
> Jy sal nie besef hoe sit ek en wag
> hier reg langs die kokon
> en kyk hoopvol na elke
> sydraad wat breek
>
kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon
beteken dit dat ek op die oomblik een of ander wurm of larwe of iets is?
Is hierdie kokon waarna jy kyk aan die muur van die brug vas?
Lorinda
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #526 is 'n antwoord op boodskap #523] |
Tue, 03 June 2003 21:02 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy" skryf in boodskap news:8r2qdvsqfld8apf9n250im1drkikq11m6e@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 21:51:30 +0100, "Lorinda"
>>
>> Ek wonder wie anders gaan skielik oorkant opdaag?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ek het gaan kyk maar daar gaan dan niks aan nie
> Is daar iets wat ek mis?
Skerp, Speedy, skerp.
Lorinda
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #527 is 'n antwoord op boodskap #525] |
Tue, 03 June 2003 21:02 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Jun 2003 22:01:18 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> "Speedy" wrote in message
> news:6j2qdv0t49dqlhcerv63k0u79emht8uovc@4ax.com...
>> On Tue, 3 Jun 2003 21:49:17 +0100, "Lorinda"
>> wrote:
>>
>>
>>> Ja, lag maar. Wag tot ek uit die koekon kruip met my f. en my
> f...flinder.
>
> kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon
> Lorinda
>
>
>
Maar flinders en koekonne klink meer bruikbaar
Speedy
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #528 is 'n antwoord op boodskap #523] |
Tue, 03 June 2003 21:04 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy" skryf in boodskap news:8r2qdvsqfld8apf9n250im1drkikq11m6e@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 21:51:30 +0100, "Lorinda"
>>
>> Ek wonder wie anders gaan skielik oorkant opdaag?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ek het gaan kyk maar daar gaan dan niks aan nie
> Is daar iets wat ek mis?
Nee. Ek kyk maar na 'n life and death geveg op soc.culture.irish so tussen
in.
Lorinda
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #531 is 'n antwoord op boodskap #527] |
Tue, 03 June 2003 21:07 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy" skryf in boodskap news:u53qdvclt7p1dd12basl0s43o18t5k1140@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 22:01:18 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Speedy" wrote in message
>> news:6j2qdv0t49dqlhcerv63k0u79emht8uovc@4ax.com...
>>> On Tue, 3 Jun 2003 21:49:17 +0100, "Lorinda"
>>> wrote:
>>>
>>>
>>>> Ja, lag maar. Wag tot ek uit die koekon kruip met my f. en my
>> f...flinder.
>
>>
>> kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon
>
>> Lorinda
>>
>
> Maar flinders en koekonne klink meer bruikbaar
>
> Speedy
>
en koek- en kookpanne.
Lorinda
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #532 is 'n antwoord op boodskap #531] |
Tue, 03 June 2003 21:08 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Jun 2003 22:07:50 +0100, "Lorinda" wrote:
>
>>
> en koek- en kookpanne.
>
> Lorinda
>
>
wie wil kook?
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #533 is 'n antwoord op boodskap #532] |
Tue, 03 June 2003 21:14 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy" skryf in boodskap news:8i3qdvo0hgrp9koe9frfb2stf19oe8hlv2@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 22:07:50 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>
>>>
>> en koek- en kookpanne.
>>
>> Lorinda
>>
>
> wie wil kook?
>
Ek is baie baie bly om hierdie pos te lees. Ek is 'n diep oortuigde
ondersteuner van die restaurant bedryf :-)
Lorinda
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #534 is 'n antwoord op boodskap #533] |
Tue, 03 June 2003 21:19 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Jun 2003 22:14:38 +0100, "Lorinda"
>>> en koek- en kookpanne.
>>>
>>> Lorinda
>> wie wil kook?
>>
> Ek is baie baie bly om hierdie pos te lees. Ek is 'n diep oortuigde
> ondersteuner van die restaurant bedryf :-)
>
> Lorinda
>
>
In teenstelling daarmee
dink ek dat ek basies van koek kan leef
Speedy
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #535 is 'n antwoord op boodskap #534] |
Tue, 03 June 2003 21:26 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy" skryf in boodskap news:854qdvce0brmp69psmrih12g7g29968j8g@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 22:14:38 +0100, "Lorinda"
>
>
>
>
>>>> en koek- en kookpanne.
>>>>
>>>> Lorinda
>
>>> wie wil kook?
>>>
>> Ek is baie baie bly om hierdie pos te lees. Ek is 'n diep oortuigde
>> ondersteuner van die restaurant bedryf :-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> In teenstelling daarmee
> dink ek dat ek basies van koek kan leef
>
> Speedy
>
Nou waar was jy my hele lewe.... Maar met pudding en vla ook. En Wilsons
toffies.
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #536 is 'n antwoord op boodskap #535] |
Tue, 03 June 2003 21:47 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Jun 2003 22:26:52 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> "Speedy" wrote in message
> news:854qdvce0brmp69psmrih12g7g29968j8g@4ax.com...
>> On Tue, 3 Jun 2003 22:14:38 +0100, "Lorinda"
>>
>>
>>
> Nou waar was jy my hele lewe.... Maar met pudding en vla ook. En Wilsons
> toffies.
>
daai sydrade van die kokon is sterk geweef, Lorinda.
(vrugtekoek en vla:-)
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #537 is 'n antwoord op boodskap #536] |
Tue, 03 June 2003 21:57 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy" skryf in boodskap news:3p5qdv024qd1gc8d9e23stf2vp4j3f4vhm@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 22:26:52 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Speedy" wrote in message
>> news:854qdvce0brmp69psmrih12g7g29968j8g@4ax.com...
>>> On Tue, 3 Jun 2003 22:14:38 +0100, "Lorinda"
>>>
>>>
>
>>>
>> Nou waar was jy my hele lewe.... Maar met pudding en vla ook. En Wilsons
>> toffies.
>>
>
> daai sydrade van die kokon is sterk geweef, Lorinda.
> (vrugtekoek en vla:-)
>
Aag ja. Vasgevang in sydrade. Dit sou nie so erg gewees het as ek 'n toffie
gehad het nie. 'n Buttermilk toffie. Het geen idee waar hierdie wens nou
skielik vandaan kom nie.
Lorinda
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #538 is 'n antwoord op boodskap #537] |
Tue, 03 June 2003 22:01 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Jun 2003 22:57:44 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> "Speedy" wrote in message
> news:3p5qdv024qd1gc8d9e23stf2vp4j3f4vhm@4ax.com...
>> On Tue, 3 Jun 2003 22:26:52 +0100, "Lorinda"
>> wrote:
>>
>>>
>
>
> Aag ja. Vasgevang in sydrade. Dit sou nie so erg gewees het as ek 'n toffie
> gehad het nie. 'n Buttermilk toffie. Het geen idee waar hierdie wens nou
> skielik vandaan kom nie.
>
> Lorinda
>
>
en ek sit nou ien roomys eet. Tuisgemaakte horingtjies (cones)
Speedy
snaaks dat Andries nie eens epos antwoord nie.
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #540 is 'n antwoord op boodskap #538] |
Tue, 03 June 2003 22:08 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy" skryf in boodskap news:sf6qdv0scgjg82jk17ttfn2eaiqmh97mpj@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 22:57:44 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Speedy" wrote in message
>> news:3p5qdv024qd1gc8d9e23stf2vp4j3f4vhm@4ax.com...
>>> On Tue, 3 Jun 2003 22:26:52 +0100, "Lorinda"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>
>>
>> Aag ja. Vasgevang in sydrade. Dit sou nie so erg gewees het as ek 'n toffie
>> gehad het nie. 'n Buttermilk toffie. Het geen idee waar hierdie wens nou
>> skielik vandaan kom nie.
>>
>> Lorinda
>>
>>
> en ek sit nou ien roomys eet. Tuisgemaakte horingtjies (cones)
>
> Speedy
> snaaks dat Andries nie eens epos antwoord nie.
>
Watse geur roomys eet jy? Dit beter nie pepperment wees nie, ek sal gek word
van jaloesie..
Andries het seker opgegee. Hopelik sal hy een of ander tyd jou pos sien.
Lorinda
|
|
|
Re: flinder....... [boodskap #541 is 'n antwoord op boodskap #540] |
Tue, 03 June 2003 22:13 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Jun 2003 23:08:09 +0100, "Lorinda" wrote:
> Watse geur roomys eet jy? Dit beter nie pepperment wees nie, ek sal gek word
> van jaloesie..
>
> Andries het seker opgegee. Hopelik sal hy een of ander tyd jou pos sien.
>
> Lorinda
>
>
Lol... Mint Choc... slaap lekker, en as jy karre hoor ry
moet jy weet, jy droom van my...
|
|
|