Natalie du Toit [boodskap #99865] |
Thu, 28 October 2004 08:39 |
Frika
Boodskappe: 53 Geregistreer: January 2008
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek dink ons kan almal iets gaan leer by die wonderlikke mens. Sy het soveel
deursettings vermoë en is sommer net pragtig. Elke keer wanneer sy op die
poduim staam om 'n medalje te kry swel my hart so en voel ek sommer so trots
op haar.
|
|
|
Re: Natalie du Toit [boodskap #99866 is 'n antwoord op boodskap #99865] |
Thu, 28 October 2004 09:14 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Stem saam en sal graag daardie gediggie se woorde wil bekom wat sy so
gereeld op radio en tv uitspel vir motivering van andere.
:-)
TJ
"Frika" skryf in boodskap news:clqb7j$g0n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink ons kan almal iets gaan leer by die wonderlikke mens. Sy het soveel
> deursettings vermoë en is sommer net pragtig. Elke keer wanneer sy op die
> poduim staam om 'n medalje te kry swel my hart so en voel ek sommer so trots
> op haar.
>
|
|
|
Re: Natalie du Toit [boodskap #99870 is 'n antwoord op boodskap #99865] |
Thu, 28 October 2004 14:37 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"It's important to swim your own race and not someone else's," says Natalie
du Toit, South Africa's best known and most admired swimmer.
Dis een van haar motiverings spreuke, maar daar is 'n lang gediggie waarvan
ek die woorde gesoek het en hier is dit:
The quote from the South African 5 times gold medal swimmer, Natalie du
Toit: "The tragedy of life does not lie in not reaching your goals, the
tragedy in life lies in not having goals to reach for. It is not a disgrace
not to reach the stars, but is a disgrace not to have starts to reach for.
So aim high and dream big dreams and remember everything is possible if you
can just believe."
:-)
TJ
"Frika" skryf in boodskap news:clqb7j$g0n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink ons kan almal iets gaan leer by die wonderlikke mens. Sy het soveel
> deursettings vermoë en is sommer net pragtig. Elke keer wanneer sy op die
> poduim staam om 'n medalje te kry swel my hart so en voel ek sommer so trots
> op haar.
>
|
|
|
Re: Natalie du Toit [boodskap #99930 is 'n antwoord op boodskap #99865] |
Sat, 30 October 2004 11:10 |
Renaissance Man
Boodskappe: 12 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Amen!
c"