Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Resepte
Resepte [boodskap #99799] Di, 26 Oktober 2004 10:51 na volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
As julle vinnige 'n resep soek vir vanaand se ete gaan kyk gerus hier :

http://www.resepte.za.cx
Re: Resepte [boodskap #99821 is 'n antwoord op boodskap #99799] Di, 26 Oktober 2004 19:50 Na vorige boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Oct 2004 12:51:54 +0200, "Frika" wrote:

> As julle vinnige 'n resep soek vir vanaand se ete gaan kyk gerus hier :
>
> http://www.resepte.za.cx
>
Ag! Ek gaan smelt as ek al daardie resepte gaan lees...
Ek het vandag self ook as kok opgetree en brokoli gekook in die oond
met gekookte ham en kaas. Ek het daaroor 'n beskrywing gemaak met
fototjies vir my vriendin in Suid-Afrika. Sien hier:
http://users.skynet.be/fa112974/Broccoli.doc
Moet wèl oppas: dis 'n groot file van 640 kB (Microsoft Word) en die
taal is Nederlands. Dis 'n eie resep.

Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Biltong koeksisters
Volgende onderwerp: Eiervrug vir beginners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 02:36:48 MGT 2024