Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bulle
Bulle [boodskap #99782] |
Tue, 26 October 2004 08:34 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Frika
Boodskappe: 53 Geregistreer: January 2008
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Chris as jy op my tweede psoting gaan kyk sal jy sien ek het gese
"Nog een laaste punt. As die prentjie omgekeer was en die Cheetas het die
beker op so 'n wyse gewen sou hierdie posting van my ook hier gewees het"
|
|
|
|
|
Re: Bulle [boodskap #99807 is 'n antwoord op boodskap #99805] |
Tue, 26 October 2004 13:03 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Chris du Preez
Boodskappe: 58 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Tue, 26 Oct 2004 14:42:16 +0200, Max wrote:
> Noem hom maar sommer 'n skeidsregter. Is 'n rare woord, ek weet.
>
> "Chris"
>> Ek het al jou postings gelees en dit het niks te doen met wat ek gese het
>> nie. Wat ek weer se is as die skydregter dit of die twee lynregters dit
>> nie sien nie is dit nie verkeerd nie punten Andre Watson is nie so ´n
>> goot fan van die Bulle nie.
Het jy vestaan wat ek gekryf het. :
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:41:20 UTC 2025
|