Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Tito en die NGK
Tito en die NGK [boodskap #99508] Sa, 16 Oktober 2004 07:04
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die rede hoekom Mboweni die rentekoerse nie afwaarts aangepas het die
afgelope week nie, het te doen met 'n sinodale voorlegging oor lidmaatskap,
wat beweer het dat elke keer as die rentekoers met .5% daal, daal die
lidmaatskap in die NGK ook met .5%.
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Sondag in die kerk
Volgende onderwerp: Kinders van God (basjan)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:24:58 MGT 2024