Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rensoterveld
Rensoterveld [boodskap #99252] |
Thu, 07 October 2004 14:37 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
By vandag se blommeskou - die wat naby die Kaap is kan gerus gaan - daar is
'n nuwe natuurtuin by Durbanville - kry ek toe 'n
pamflet oor die Renosterveld.
Daar is blykbaar 'n bewaringsgebied tussen Blouberg en Big Bay.
Nietemin - daar sien ek toe blomme en name wat ek al vergeet het, en dit
tref my weereens dat ons Afrikaanses blomname by uitstek het.
Die bekendste soorte wat ook uitgevoer word is die gladiolus en freesias.
Veldblomme sluit o.a. in:
Kelkiewyn, Bobbejaantjie, Kalossie, Sparaxis, Patrys Uintjie, Nuwe vygie,
nuwe boegoe, Rooi afrikaner, Suring, Volstruistone, Mart blom, Froetang,
Fluweeltjie, Blouflappie, Vygie.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Rensoterveld [boodskap #99254 is 'n antwoord op boodskap #99252] |
Thu, 07 October 2004 14:50 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy moet die name hoor van Namakwaland se plante!
"Annette" skryf in boodskap news:ck3keb$m76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> By vandag se blommeskou - die wat naby die Kaap is kan gerus gaan - daar
> is
> 'n nuwe natuurtuin by Durbanville - kry ek toe 'n
> pamflet oor die Renosterveld.
> Daar is blykbaar 'n bewaringsgebied tussen Blouberg en Big Bay.
> Nietemin - daar sien ek toe blomme en name wat ek al vergeet het, en dit
> tref my weereens dat ons Afrikaanses blomname by uitstek het.
> Die bekendste soorte wat ook uitgevoer word is die gladiolus en freesias.
> Veldblomme sluit o.a. in:
> Kelkiewyn, Bobbejaantjie, Kalossie, Sparaxis, Patrys Uintjie, Nuwe vygie,
> nuwe boegoe, Rooi afrikaner, Suring, Volstruistone, Mart blom, Froetang,
> Fluweeltjie, Blouflappie, Vygie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Rensoterveld [boodskap #99262 is 'n antwoord op boodskap #99254] |
Thu, 07 October 2004 15:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skryf van hulle vir ons hier neer asseblief.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:416557b8.0@news1.mweb.co.za...
> Jy moet die name hoor van Namakwaland se plante!
> "Annette" wrote in message
> news:ck3keb$m76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> By vandag se blommeskou - die wat naby die Kaap is kan gerus gaan - daar
>> is
>> 'n nuwe natuurtuin by Durbanville - kry ek toe 'n
>> pamflet oor die Renosterveld.
>> Daar is blykbaar 'n bewaringsgebied tussen Blouberg en Big Bay.
>> Nietemin - daar sien ek toe blomme en name wat ek al vergeet het, en dit
>> tref my weereens dat ons Afrikaanses blomname by uitstek het.
>> Die bekendste soorte wat ook uitgevoer word is die gladiolus en freesias.
>> Veldblomme sluit o.a. in:
>> Kelkiewyn, Bobbejaantjie, Kalossie, Sparaxis, Patrys Uintjie, Nuwe vygie,
>> nuwe boegoe, Rooi afrikaner, Suring, Volstruistone, Mart blom, Froetang,
>> Fluweeltjie, Blouflappie, Vygie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Thu Jan 09 20:30:23 UTC 2025
|