Biltong koeksisters [boodskap #99065] |
Ma, 04 Oktober 2004 09:51 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, het jy al so iets gesien? Ons toer nou die dag deur Okahandja en
by 'n slaghuis daar wat op biltong spesialiseer, sien ons dié goete. Dis
twee rieme vleis gevleg met een riem vet in 'n koeksister en dan word dit
vasgesteek bo en onder met 'n tandestokkie en gedroog. As jy hou van
biltong, dan sal jy nou al begin kwyl! Dit smaak wonderlik en natuurlik
sal 'n ou se dokter seker die stuipe kry, maar dan leef en vreet mens net
een keer?
|
|
|
Re: Biltong koeksisters [boodskap #99075 is 'n antwoord op boodskap #99065] |
Ma, 04 Oktober 2004 16:09 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - nog nie gehoor of gesien nie - maar dit klink heerlik.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:41611f4f.0@news1.mweb.co.za...
> Annette, het jy al so iets gesien? Ons toer nou die dag deur Okahandja en
> by 'n slaghuis daar wat op biltong spesialiseer, sien ons dié goete. Dis
> twee rieme vleis gevleg met een riem vet in 'n koeksister en dan word dit
> vasgesteek bo en onder met 'n tandestokkie en gedroog. As jy hou van
> biltong, dan sal jy nou al begin kwyl! Dit smaak wonderlik en natuurlik
> sal 'n ou se dokter seker die stuipe kry, maar dan leef en vreet mens net
> een keer?
>
|
|
|