Geen fotos by JHB stasie [boodskap #98748] |
Sun, 26 September 2004 15:25 |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vandag fandamilie op 'n trein toer by JHB stasie gaan ontmoet. Daar
skreeu die sekuriteit op my omdat ek dit waag om fotos in die terminaal
te neem. "Security sir, security, we need permission from our superior
if you want to take pictures!". Ek sê toe vir hom hy kan gaan kak want
daar is nêrens bordjies op wat sê mens mag nie. Ek vra toe om met sy
baas te gaan praat maar die was toe nie op kantoor nie. Om 'n lang
storie kort te maak vra ek toe vir 'n vergunning omdat ek die mense
lanklaas gesien het en ons wil kiekies neem. Sal die verdomde "security"
vir my sê 'n koeldrank sal my genoeg ruimte gee om twee kiekies te neem!
Die splinternuwe stasie is ook maar vinnig oppad af met al die los drade
en roltrappe en goed wat nie werk nie, maar dit daar gelaat. Klink vir
my of dinge vêr genoeg gevorder het vir Gloudina om met 'n ope hart na
SA terug te keer. Sy sal hou van JHB sentraal.
Groete
Plato
|
|
|
Re: Geen fotos by JHB stasie [boodskap #98758 is 'n antwoord op boodskap #98748] |
Sun, 26 September 2004 17:01 |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wel dit is niks snaaks dat die kaffers bang is vir iemand wat fotos wil neem
nie.Hulle dink dalk dis die sogenaamde Boeremag:))
"Plato" skryf in boodskap news:cj6n1g$qpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandag fandamilie op 'n trein toer by JHB stasie gaan ontmoet. Daar
> skreeu die sekuriteit op my omdat ek dit waag om fotos in die terminaal
> te neem. "Security sir, security, we need permission from our superior
> if you want to take pictures!". Ek sê toe vir hom hy kan gaan kak want
> daar is nêrens bordjies op wat sê mens mag nie. Ek vra toe om met sy
> baas te gaan praat maar die was toe nie op kantoor nie. Om 'n lang
> storie kort te maak vra ek toe vir 'n vergunning omdat ek die mense
> lanklaas gesien het en ons wil kiekies neem. Sal die verdomde "security"
> vir my sê 'n koeldrank sal my genoeg ruimte gee om twee kiekies te neem!
>
> Die splinternuwe stasie is ook maar vinnig oppad af met al die los drade
> en roltrappe en goed wat nie werk nie, maar dit daar gelaat. Klink vir
> my of dinge vér genoeg gevorder het vir Gloudina om met 'n ope hart na
> SA terug te keer. Sy sal hou van JHB sentraal.
>
> Groete
> Plato
|
|
|