Reuksin [boodskap #98672] |
Fri, 24 September 2004 18:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien vandag op TV dat honde kan glo ruik as mens kanker het. Die vraag
kom natuurlik op waar ruik hulle, en hoe vertel hulle aan die kundiges waar
die kanker is?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Reuksin [boodskap #98674 is 'n antwoord op boodskap #98672] |
Fri, 24 September 2004 18:38 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf
> Ek sien vandag op TV dat honde kan glo ruik as mens kanker het. Die vraag
> kom natuurlik op waar ruik hulle, en hoe vertel hulle aan die kundiges waar
> die kanker is?
Snaaks genoeg, dieselfde stukkie nuus vandag in
die Globe and Mail hier. Hulle ken dit uit in
die urine wat deur pasiënte voorsien is. Hulle
moet natuurlik seker eers wysgemaak word
wat hulle moet uitken.
Gloudina
|
|
|