Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Osama Bin Laden-foefie
Osama Bin Laden-foefie [boodskap #98644] Do, 23 September 2004 12:12
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die afgelope week is hier 'n Nigeriese-geldmaakfoefie in omloop in Nam.
Mense skryf 'n brief wat sê dis Al-Queda wat geld insamel vir hul heilige
oorlog en dat hulle van jou persoonlik $5000 vra om die beweging te help.
Hulle reken hulle weet jy kan dit bekostig en hulle weet presies wie jy is,
want hulle vul op die vorm jou naam, ID-nommer, ens in. Dan sê hulle ook
as jy nie vir hulle die geld gee nie, gaan hulle jou familie en jou huis
vernietig.

Nampol het vasgestel dat dit maar nog net een van die string Nigeriese
419-pogings is.......
Vorige onderwerp: Onthofing
Volgende onderwerp: Belangrike vraag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 22 23:06:15 MGT 2024