Vermiste Persoon [boodskap #98261] |
Wed, 15 September 2004 09:10 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gaan kyk asb by http://www.security.co.za/
Irene Vosloo is volgens die inligting wat aan ons gegee is op 4 Sept.
vanjaar geskaak en haar motor is nou net in Bloemfontein gevind. Help
asseblief om die inligting te versprei. 'n Mens weet nooit daar's dalk
iemand daar buite wat weet wat gaan aan en waar sy is.
Groete
Elaine
|
|
|
Re: Vermiste Persoon [boodskap #98264 is 'n antwoord op boodskap #98261] |
Wed, 15 September 2004 10:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie sy sal nog leef nie.
--
Groetnis
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:ci90u4$6qj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gaan kyk asb by http://www.security.co.za/
>
> Irene Vosloo is volgens die inligting wat aan ons gegee is op 4 Sept.
> vanjaar geskaak en haar motor is nou net in Bloemfontein gevind. Help
> asseblief om die inligting te versprei. 'n Mens weet nooit daar's dalk
> iemand daar buite wat weet wat gaan aan en waar sy is.
>
> Groete
> Elaine
>
|
|
|
Re: Vermiste Persoon [boodskap #98324 is 'n antwoord op boodskap #98264] |
Thu, 16 September 2004 21:46 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het ook nie veel hoop nie, maar toe my oom as "vermis" aangegee is so
paar jaar terug het ons begin hoop ons kry minstens die lyk sodat ons kan
klaring kry en afskeid kan neem.
E
"Annette" wrote:
> Ek dink nie sy sal nog leef nie.
> --
> Groetnis
> Annette
|
|
|