Houtkruise in Pietersburg [boodskap #98098] |
Sat, 11 September 2004 12:02 |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het êrens gelees in Pietersburg is 'n berg waarop wit houtkruise
staan as simbool vir ieder Afrikaanse boer wat vermoor is sedert die
afskaffing van die Apartheid..
Het enig iemand van hierdie nuusgroep hieroor meer informasie?
Webbladsy? Foto's?
Norbert uit Vlaandere
|
|
|
Re: Houtkruise in Pietersburg [boodskap #98099 is 'n antwoord op boodskap #98098] |
Sat, 11 September 2004 12:56 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Verwydering van wit kruise langs N1
www.siener.co.za/SIENER/VeldtogPlaasaanvalle.htm
:-)
TJ
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:6jp5k0tdoqrhq6diq8v045489aa568vr8m@4ax.com...
> Ek het êrens gelees in Pietersburg is 'n berg waarop wit houtkruise
> staan as simbool vir ieder Afrikaanse boer wat vermoor is sedert die
> afskaffing van die Apartheid..
> Het enig iemand van hierdie nuusgroep hieroor meer informasie?
> Webbladsy? Foto's?
>
> Norbert uit Vlaandere
|
|
|