" Droë Lente " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97748] |
Tue, 07 September 2004 02:00 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DROë LENTE
Donald Riekert
Dis lente die jaar
die haakbosreëntjie bly weg
in droë blom droë wit stuif
lê die steenbokrammetjie met
sy kop op die blare se ophoop
wyl die ooitjie haar kop druk
teen die ram se lies in die koel
skaduwee van die bos In die ooi
se dor oog ryg die jongby
op in 'n droë heuningkoek
en in my hart se vat
kruip die rooi duin
daardie jaar groot woestyn
|
|
|
Re: " Droë Lente " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97855 is 'n antwoord op boodskap #97748] |
Tue, 07 September 2004 21:04 |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die "Nat Broek" deur L.N.G. Pea
"@rogers.com" wrote in message
news:NC8%c.240648$UTP.180072@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> DROë LENTE
> Donald Riekert
>
> Dis lente die jaar
> die haakbosreëntjie bly weg
> in droë blom droë wit stuif
> lê die steenbokrammetjie met
> sy kop op die blare se ophoop
> wyl die ooitjie haar kop druk
> teen die ram se lies in die koel
> skaduwee van die bos In die ooi
> se dor oog ryg die jongby
> op in 'n droë heuningkoek
> en in my hart se vat
> kruip die rooi duin
> daardie jaar groot woestyn
>
|
|
|