Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toordery
Toordery [boodskap #97641] Sa, 04 September 2004 15:56 na volgende boodskap
Pi...[1]  is tans af-lyn  Pi...[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Junior Lid
n' Ander moer het my vrou getoor. Sy het soos dag en nag verander. Enige
raat/hulp om dit terug te reverse.
Ben
Re: Toordery [boodskap #97647 is 'n antwoord op boodskap #97641] Sa, 04 September 2004 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Pi...@eskom.co.za wrote:
> n' Ander moer het my vrou getoor. Sy het soos dag en nag verander. Enige
> raat/hulp om dit terug te reverse.
> Ben
>
>
Beteken dit sy is nou by 'n ander man? Of het iemand haar advies gegee
wat nou stremming by die huis veroorsaak? Ek dink nie die forum is vir
so iets bedoel nie maar wie weet...

Groete
Plato
Re: Toordery [boodskap #97648 is 'n antwoord op boodskap #97641] Sa, 04 September 2004 17:53 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weier sy nou om jou sokkies te stop?:)
--
Groetnis
Annette
wrote in message
news:chcok9$2bcg$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> n' Ander moer het my vrou getoor. Sy het soos dag en nag verander. Enige
> raat/hulp om dit terug te reverse.
> Ben
>
Vorige onderwerp: Ons eerlike president (Amerikaanse politiek)
Volgende onderwerp: Paul Roos vat voor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 02:39:02 MGT 2024