5 September 2004 [boodskap #97511] |
Wo, 01 September 2004 09:43 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Om 3nm is daar 'n Halelujakoorfees aan die gang in Kaapstad se stadsaal. Die
Tygerbergse Kinderkoor en die Walliese mannekoor gaan ook deelneem.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
|
|
|
Re: 5 September 2004 [boodskap #97513 is 'n antwoord op boodskap #97511] |
Wo, 01 September 2004 09:54 |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette wrote:
> Om 3nm is daar 'n Halelujakoorfees aan die gang in Kaapstad se stadsaal. Die
> Tygerbergse Kinderkoor en die Walliese mannekoor gaan ook deelneem.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
>
>
>
Op 'n weeksdag? Maak nie sin nie...
|
|
|
Re: 5 September 2004 [boodskap #97514 is 'n antwoord op boodskap #97511] |
Wo, 01 September 2004 09:55 |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette wrote:
> Om 3nm is daar 'n Halelujakoorfees aan die gang in Kaapstad se stadsaal. Die
> Tygerbergse Kinderkoor en die Walliese mannekoor gaan ook deelneem.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
>
>
>
oops... My fout. 5 September Sondag. Ek het nie die datum geregistreer
in jou onderwerp nie.
Groete
Plato
|
|
|
Re: 5 September 2004 [boodskap #97515 is 'n antwoord op boodskap #97514] |
Wo, 01 September 2004 11:09 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he! Ek wou net vir jou sê wat laat jou dink die spul Visvoete daar
onder in die Kaap werk in elk geval?
"Plato" skryf in boodskap news:ch46bd$ejc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette wrote:
>
>> Om 3nm is daar 'n Halelujakoorfees aan die gang in Kaapstad se stadsaal. Die
>> Tygerbergse Kinderkoor en die Walliese mannekoor gaan ook deelneem.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>>
>
> oops... My fout. 5 September Sondag. Ek het nie die datum geregistreer
> in jou onderwerp nie.
>
> Groete
> Plato
|
|
|