Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Spele Afsluiting.
Spele Afsluiting. [boodskap #97401] |
Mon, 30 August 2004 03:53 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Toe ek daardie Sjinese klone sien in die minirompies wat snaakse kitare
slaan, toe sien ek in my geestesoog ons openingseremonie van die sokker in
2010 - waar 'n magdom Zoeloe-impi konsertina speel:))
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Spele Afsluiting. [boodskap #97427 is 'n antwoord op boodskap #97426] |
Mon, 30 August 2004 11:34 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat sê jy nou? Dat hulle nie by die Spele was nie? Daar is van die
ritmiese meisies se bene wat mooi is, maar baie van hulle lyk anoreksies.
Daar was mos ook 'n skandaal by hulle oor eetlusonderdrukkers.....
"Annette" wrote in message
news:cguvvo$a6a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee wat - die dames wat die ritmiese gimnastiek gedoen het. se bene was
> kollektief baie mooier, alhoewel verskillend.
> Ek het nog nooit so baie mense op 'n verhoog gesien wat se bene so presies
> eenders gevorm is nie.....
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
> "Suidwester" wrote in message
> news:4132fc9e.0@news1.mweb.co.za...
>> Nog 'n storie......sekerlik binne 'n sirkel van een of twee kilometer was
>> dit by Athene seker die meeste mooi bene bymekaar op aarde wees?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cgua80$n5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Toe ek daardie Sjinese klone sien in die minirompies wat snaakse kitare
>>> slaan, toe sien ek in my geestesoog ons openingseremonie van die sokker in
>>> 2010 - waar 'n magdom Zoeloe-impi konsertina speel:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:45:27 UTC 2025
|