Uitgeput [boodskap #97362] |
Sa, 28 Augustus 2004 15:00 |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En daar raak ek toe mos nou skierlik totentaal moeg en gatvol vir hierdie
ng.
Tjeers
|
|
|
Re: Uitgeput [boodskap #97377 is 'n antwoord op boodskap #97362] |
So, 29 Augustus 2004 05:47 |
Homer
Boodskappe: 4 Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kan mens hom kwalik neem?
"MoerFie" skryf in boodskap news:cgq6lt$4u8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En daar raak ek toe mos nou skierlik totentaal moeg en gatvol vir hierdie
> ng.
>
> Tjeers
>
|
|
|
Re: Uitgeput [boodskap #97380 is 'n antwoord op boodskap #97377] |
So, 29 Augustus 2004 06:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Slegs 'n mens wat moeg is praat so:))
--
Groetnis
Annette
"Homer" skryf in boodskap news:cgrqmu$ck1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan mens hom kwalik neem?
> "MoerFie" wrote in message
> news:cgq6lt$4u8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En daar raak ek toe mos nou skierlik totentaal moeg en gatvol vir hierdie
>> ng.
>>
>> Tjeers
>>
>
|
|
|
Re: Uitgeput [boodskap #97421 is 'n antwoord op boodskap #97362] |
Ma, 30 Augustus 2004 09:50 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons raak almal moeg en gatvol, maar ons kom (om een of ander onverklaarbare
rede) altyd weer terug. En as jy terugkom, voel dit altyd asof jy nooit weg
was nie, want dan gaan al die gesprekkies nog steeds oor dieselfde...
Spelfoute, Apartheid ens, jy weet wat ek bedoel.
"MoerFie" skryf in boodskap news:cgq6lt$4u8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En daar raak ek toe mos nou skierlik totentaal moeg en gatvol vir hierdie
> ng.
>
> Tjeers
>
|
|
|
Re: Uitgeput [boodskap #97473 is 'n antwoord op boodskap #97362] |
Di, 31 Augustus 2004 06:03 |
Zuben el-genubi
Boodskappe: 29 Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Daai tyd van die maand...
"MoerFie" skryf in boodskap news:cgq6lt$4u8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En daar raak ek toe mos nou skierlik totentaal moeg en gatvol vir hierdie
> ng.
>
> Tjeers
>
|
|
|