Stander-gang [boodskap #97167] |
Mon, 23 August 2004 13:45 |
BitterEinder
Boodskappe: 37 Geregistreer: March 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hello almal. Ek onthou slegs vaagliks die notorious Standar-gang. Te
jonk. Ek het onlangs erens gelees dat Hollywood beplan om 'n prent te
maak oor hierdie perde. Sal iemand so gaaf wees om my hulle kaskenades
te vertel.
|
|
|
Re: Stander-gang [boodskap #97168 is 'n antwoord op boodskap #97167] |
Mon, 23 August 2004 13:59 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Prent is lankal gemaak (2003) en beide video en DVD is beskikbaar.
www.imdb.com/title/tt0326208/
:-)
TJ
"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0408230545.5a7155b5@posting.google.com...
> Hello almal. Ek onthou slegs vaagliks die notorious Standar-gang. Te
> jonk. Ek het onlangs erens gelees dat Hollywood beplan om 'n prent te
> maak oor hierdie perde. Sal iemand so gaaf wees om my hulle kaskenades
> te vertel.
|
|
|
Re: Stander-gang [boodskap #97169 is 'n antwoord op boodskap #97167] |
Mon, 23 August 2004 14:04 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Een van baie "Crimes of the century" in die RSA:
www.suntimes.co.za/1999/12/12/insight/in02.htm
:-)
TJ
"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0408230545.5a7155b5@posting.google.com...
> Hello almal. Ek onthou slegs vaagliks die notorious Standar-gang. Te
> jonk. Ek het onlangs erens gelees dat Hollywood beplan om 'n prent te
> maak oor hierdie perde. Sal iemand so gaaf wees om my hulle kaskenades
> te vertel.
|
|
|
Re: Stander-gang [boodskap #97173 is 'n antwoord op boodskap #97167] |
Mon, 23 August 2004 14:28 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"BitterEinder" skryf
> Hello almal. Ek onthou slegs vaagliks die notorious Standar-gang. Te
> jonk. Ek het onlangs erens gelees dat Hollywood beplan om 'n prent te
> maak oor hierdie perde. Sal iemand so gaaf wees om my hulle kaskenades
> te vertel.
Wat! Het mense met Afrikaner-name nou ook misdade gepleeg
in die verlede. Ek val flou van verbasing. Ek het gedink net mense
met die naam Sipho doen nou sulke dinge.
Ek merk op dat die Stander-bende se aksies as "kaskenades"
beskryf word, en hulle as "perde." Ek hoop wanneer die Siphos
hulle kaskenades loods, dat hulle dan ook perde genoem sal word.
Penkop op sy witperd.
|
|
|
Re: Stander-gang [boodskap #97183 is 'n antwoord op boodskap #97167] |
Mon, 23 August 2004 15:10 |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Fliek is al uit op DVD.
Fliek se naam is STANDER. www.imdb.com sal lig op die saak werp.
Cheers
Plato
BitterEinder wrote:
> Hello almal. Ek onthou slegs vaagliks die notorious Standar-gang. Te
> jonk. Ek het onlangs erens gelees dat Hollywood beplan om 'n prent te
> maak oor hierdie perde. Sal iemand so gaaf wees om my hulle kaskenades
> te vertel.
|
|
|
Re: Stander-gang [boodskap #97188 is 'n antwoord op boodskap #97167] |
Mon, 23 August 2004 16:56 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Suikerkaskenades?:))
--
Groetnis
Annette
"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0408230545.5a7155b5@posting.google.com...
> Hello almal. Ek onthou slegs vaagliks die notorious Standar-gang. Te
> jonk. Ek het onlangs erens gelees dat Hollywood beplan om 'n prent te
> maak oor hierdie perde. Sal iemand so gaaf wees om my hulle kaskenades
> te vertel.
|
|
|
Re: Stander-gang [boodskap #97222 is 'n antwoord op boodskap #97173] |
Tue, 24 August 2004 13:53 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 23 Aug 2004 14:28:04 GMT, "@rogers.com" wrote:
> Wat! Het mense met Afrikaner-name nou ook misdade gepleeg
> in die verlede. Ek val flou van verbasing. Ek het gedink net mense
> met die naam Sipho doen nou sulke dinge.
> Ek merk op dat die Stander-bende se aksies as "kaskenades"
> beskryf word, en hulle as "perde." Ek hoop wanneer die Siphos
> hulle kaskenades loods, dat hulle dan ook perde genoem sal word.
En sy pa was nog 'n polisie-generaal ook.
En hy self was 'n polisieman terwyl hy fluks banke beroof het.
|
|
|