| malaria? [boodskap #97005] |
Do., 19 Augustus 2004 21:59  |
Martijn S
Boodskappe: 7 Geregistreer: Julie 2004
|
Junior Lid |
|
|
Welk gebied in SA is malariagebied??
groet,
martijn
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: malaria? [boodskap #97010 is 'n antwoord op boodskap #97005] |
Vr., 20 Augustus 2004 06:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Julle mense moet weet die mense daar onder in die Noorde word lelik 'n gat
in die kop gepraat as hulle hiernatoe kom.
Ian se niggie kom slegs hier in die Kaap kuier, en hulle het haar in
Engeland ingepraat vir inspuitings van malaria, dissentrie, polio, en ander
onbekende tropiese siektes. Sy het 12 !! inspuitings geneem om gesond hier
in die Kaap te kuier;))
--
Groetnis
> "If you are travelling to the far north-east of South Africa you should
> consult a heath-care professional for the best and latest advice concerning
> malaria prophylaxis as it changes regularly.
>
> Malaria is endemic in the lowveld of Mpumalanga and Limpopo, and on the
> Maputaland coast of KwaZulu-Natal and you are at most risk in the summer
> months.
>
> .....
>
> www.southafrica.net/index.cfm?sitepageID=124
>
> .....
>
> If you are pregnant, it is advisable to avoid malaria areas but you can
> still have a great holiday (including some excellent game viewing) without
> setting foot in a malaria-endemic area. Some medical conditions are
> contra-indications for malaria prophylactic drugs, so consult your regular
> doctor if you have any pre-existing maladies. Think carefully before taking
> young children into malaria areas."
>
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Martijn S" wrote in message
> news:cg37s7$c92$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>> Welk gebied in SA is malariagebied??
>> groet,
>> martijn
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: malaria? [boodskap #97020 is 'n antwoord op boodskap #97014] |
Vr., 20 Augustus 2004 10:49  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Max wrote:
> "Plato" wrote in message
> news:CtOdnYC93fEfELjcRVn-rg@is.co.za...
>
>> Sedert 1994 het die Malaria gebied weer dieper die grense van SA
>> binnegedring. Areas wat voorheen nie Malaria gebied was nie is nou weer.
>> Raar maar waar. Gloudina sal dit seker maar op die Afrikaner se skouers
>> plaas.
>
>
> Nee, sy sal dit prys, noudat die ANC aan bewind is, is malaria vry om oral
> in SA te beweeg.
>
>
Sonder sy pasboek... LOL
|
|
|
|