Re: White slaughter [boodskap #96699] |
So, 15 Augustus 2004 19:41 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 15 Aug 2004 21:12:53 +0200, Just-me wrote:
> White slaughter
> in South Africa?
> Plans made to conduct campaign
> of genocide after Mandela's death
>
> ------------------------------------------------------------ --------------------
ag Just-you, soos ons hulle ken
sal hulle dalk dan weer op 'n staking wees
Didi
|
|
|
Re: White slaughter [boodskap #96701 is 'n antwoord op boodskap #96699] |
So, 15 Augustus 2004 21:13 |
knersus
Boodskappe: 211 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoeveel keer gaan ons nog dié snert hier kry? Maar laat hulle maar
probeer - ons sal sien wie gaan op die ou end die seerste kry.
Hulle gaan in elk geval omtrent net swart mense in die middestad kry.
Miskien as hulle Sandton of so probeer?
Hierdie soort ding het al by Nonqawuse begin...
Dee Dee wrote:
> On Sun, 15 Aug 2004 21:12:53 +0200, Just-me Africa.com> wrote:
>
>
>> White slaughter
>> in South Africa?
>> Plans made to conduct campaign
>> of genocide after Mandela's death
--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
|
|
|
Re: White slaughter [boodskap #96702 is 'n antwoord op boodskap #96701] |
So, 15 Augustus 2004 21:48 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"knersus" skryf
>
> Hierdie soort ding het al by Nonqawuse begin...
Ja, insluitende die feit dat baie swartmense glo
dat dit 'n skema van die Britse owerhede was
om die lokale stamme te ontbodem deur hulle
van hulle troppe beeste ontslae te laat raak.
Gloudina
|
|
|
Re: White slaughter [boodskap #96862 is 'n antwoord op boodskap #96702] |
Wo, 18 Augustus 2004 13:31 |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja Gloudina, Afrika is in die toestand waarin hy is a.g.v die Britte... Yeah
Right!
Groete
Plato
"@rogers.com" wrote in message
news:qSQTc.143$FZs1.52@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "knersus" skryf
>> Hierdie soort ding het al by Nonqawuse begin...
>
> Ja, insluitende die feit dat baie swartmense glo
> dat dit 'n skema van die Britse owerhede was
> om die lokale stamme te ontbodem deur hulle
> van hulle troppe beeste ontslae te laat raak.
>
> Gloudina
>
|
|
|