|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96626 is 'n antwoord op boodskap #96625] |
Sat, 14 August 2004 09:04 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Net bokant Ghandi, net regs van Mandela.
--
Groetnis
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:FAkTc.13055$N77.561463@news.xtra.co.nz...
> My kol is langs Pope John Paul s'n. Waar's joune Annette?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cfilji$fh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> http://www.politicalcompass.org/
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>>
>
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96633 is 'n antwoord op boodskap #96626] |
Sat, 14 August 2004 13:23 |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Watter interessant skakel Annette, ek is net bo die N van Nelson Mandela.
Dus, volgense hulle, ver links. Ek sou nie so gedink het nie . . . . ;-)
"Annette" skryf in boodskap news:cfkorv$5bq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Net bokant Ghandi, net regs van Mandela.
--
Groetnis
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:FAkTc.13055$N77.561463@news.xtra.co.nz...
> My kol is langs Pope John Paul s'n. Waar's joune Annette?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cfilji$fh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> http://www.politicalcompass.org/
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>>
>
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96634 is 'n antwoord op boodskap #96633] |
Sat, 14 August 2004 13:48 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sat, 14 Aug 2004 13:23:54 GMT, "Ellie" wrote:
> Watter interessant skakel Annette, ek is net bo die N van Nelson Mandela.
> Dus, volgense hulle, ver links. Ek sou nie so gedink het nie . . . . ;-)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cfkorv$5bq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net bokant Ghandi, net regs van Mandela.
en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
een lyn bo die dik horisontale lyn.
Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
(maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(
DD
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96643 is 'n antwoord op boodskap #96634] |
Sat, 14 August 2004 16:31 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is net onder die vertikale lyn en net links van die horisontale lyn. Ek
weet nou nie of dit goed of sleg is nie :)
E
"Dee Dee" wrote:
>
> en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
> een lyn bo die dik horisontale lyn.
> Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
> Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
> (maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
> sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(
>
> DD
>
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96644 is 'n antwoord op boodskap #96643] |
Sat, 14 August 2004 16:57 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Elaine" skryf:
> Ek is net onder die vertikale lyn en net links van die horisontale lyn. Ek
> weet nou nie of dit goed of sleg is nie :)
Dit lyk vir my asof ek dan die enigste "regse" in hierdie groep is.
Ek lê net effe links van Milton Friedman. ;-)
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96647 is 'n antwoord op boodskap #96643] |
Sat, 14 August 2004 17:15 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
>
> "Dee Dee" wrote:
>> en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
>> een lyn bo die dik horisontale lyn.
>> Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
>> Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
>> (maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
>> sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(
>> DD
"Elaine" erken toe:
> Ek is net onder die vertikale lyn en net links van die horisontale lyn. Ek
> weet nou nie of dit goed of sleg is nie :)
>
> E
En die geduldige leersame DD:
Jy het weer nie die resultaat afdeling in die handboek
gelees nie, Elaine. Dit is waar die los meisies gegroepeer word.
Dit is een manual handtekening van DD
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96650 is 'n antwoord op boodskap #96593] |
Sat, 14 August 2004 17:41 |
knersus
Boodskappe: 211 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis nou 'n baie interessante plek! Waar op aarde krap jy dié adresse
uit? Ek is baie defintief gebalanseerd - net effe (een kolwydte) links
van die vrtikale lyn, op die horisontale lyn - so julle moet na my
luister, synde die enigste een wat die saak behoorlik van alle kante af
kan bekyk.
Annette wrote:
>> http://www.politicalcompass.org/
--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96655 is 'n antwoord op boodskap #96643] |
Sun, 15 August 2004 04:04 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As jy dink dit is sleg, is ek erger as jy:))
--
Groetnis
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:cfleq2$ng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is net onder die vertikale lyn en net links van die horisontale lyn. Ek
> weet nou nie of dit goed of sleg is nie :)
>
> E
>
> "Dee Dee" wrote:
>>
>> en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
>> een lyn bo die dik horisontale lyn.
>> Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
>> Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
>> (maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
>> sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96656 is 'n antwoord op boodskap #96643] |
Sun, 15 August 2004 07:23 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
>
> "Dee Dee" > wrote:
>> en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
>> een lyn bo die dik horisontale lyn.
>> Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
>> Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
>> (maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
>> sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(
>> DD
"Elaine" wrote:
> Ek is net onder die vertikale lyn en net links van die horisontale lyn. Ek
> weet nou nie of dit goed of sleg is nie :)
>
> E
Elaine, glo jy my vry,
dat jy die enigste een is wat dà à r kan land
ònder die vertikale lyn
en lìnks van die horisontale lyn?
as jy nie bullshit nie,
het jy gekroek:-O
Didi
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96657 is 'n antwoord op boodskap #96656] |
Sun, 15 August 2004 07:30 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 15 Aug 2004 09:23:34 +0200, Dee Dee wrote:
>
> Elaine, glo jy my vry,
> dat jy die enigste een is wat dà à r kan land
> ònder die vertikale lyn
> en lìnks van die horisontale lyn?
> as jy nie bullshit nie,
> het jy gekroek:-O
>
> Didi
>
So byderway,
as ek vir jou kom kuier
gaan ons vertikaal kuier
of gaan ons horisontaal saam wees?
DD
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96665 is 'n antwoord op boodskap #96656] |
Sun, 15 August 2004 08:47 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is selfs linkser en onderder as Elaine- en dit was nie eers nodig om te
kroek nie.
--
Groetnis
Annette
"Dee Dee" skryf in boodskap news:df3uh057rdku2tg6p9bvd4ph558uu8nd29@4ax.com...
>
>>
>> "Dee Dee" > wrote:
>
>>> en snaaks genoeg, ek is presies op die dik vertikale lyn,
>>> een lyn bo die dik horisontale lyn.
>>> Dan gedink ek hoort in die Bush omgewing:-)
>>> Seker is ek meer liberaal as wat ek gedink het,
>>> (maar jy kan jou uitnodiging hou, Gloudina. Wil nie
>>> sneeu voor my motorhuis wegskep eer ek kan ry nie:-(
>
>>> DD
>
> "Elaine" wrote:
>
>> Ek is net onder die vertikale lyn en net links van die horisontale lyn. Ek
>> weet nou nie of dit goed of sleg is nie :)
>>
>> E
>
> Elaine, glo jy my vry,
> dat jy die enigste een is wat dáár kan land
> ónder die vertikale lyn
> en lênks van die horisontale lyn?
> as jy nie bullshit nie,
> het jy gekroek:-O
>
> Didi
>
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96668 is 'n antwoord op boodskap #96665] |
Sun, 15 August 2004 10:20 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 15 Aug 2004 10:47:48 +0200, "Annette" wrote:
> Ek is selfs linkser en onderder as Elaine- en dit was nie eers nodig om te
> kroek nie.
Deur regser en opperder te beweeg,
kan julle weer terugkom in die prentjie
DD
|
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96672 is 'n antwoord op boodskap #96668] |
Sun, 15 August 2004 12:32 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee dankie, ek is doodgelukkig in die geselskap waar ek my bevind:)
--
Groetnis
Annette
"Dee Dee" skryf in boodskap news:qvduh014uc5bobru7c9oufk6ckod2ih2ah@4ax.com...
> On Sun, 15 Aug 2004 10:47:48 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek is selfs linkser en onderder as Elaine- en dit was nie eers nodig om te
>> kroek nie.
>
>
> Deur regser en opperder te beweeg,
> kan julle weer terugkom in die prentjie
>
> DD
>
|
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96675 is 'n antwoord op boodskap #96656] |
Sun, 15 August 2004 12:48 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom? Ek bullshit nie, en ek het nie gekroek nie - net die vrae
geantwoord soos ek dit sien!
E
"Dee Dee" wrote:
>
> Elaine, glo jy my vry,
> dat jy die enigste een is wat dáár kan land
> ónder die vertikale lyn
> en lênks van die horisontale lyn?
> as jy nie bullshit nie,
> het jy gekroek:-O
>
> Didi
>
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96676 is 'n antwoord op boodskap #96657] |
Sun, 15 August 2004 12:50 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek verkies horisontaal. Ek gaan oor presies twee weke af Margate toe! So
ek kom bietjie vir jou kuier :) Jy hoef nie eers die moeite te doen nie.
E
"Dee Dee" wrote:>
>
> So byderway,
> as ek vir jou kom kuier
> gaan ons vertikaal kuier
> of gaan ons horisontaal saam wees?
>
> DD
>
|
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96680 is 'n antwoord op boodskap #96676] |
Sun, 15 August 2004 13:28 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
>
> "Dee Dee" vra:>
>> So byderway,
>> as ek vir jou kom kuier
>> gaan ons vertikaal kuier
>> of gaan ons horisontaal saam wees?
>> DD
en "Elaine beland haar daarin! :
> Ek verkies horisontaal. Ek gaan oor presies twee weke af Margate toe! So
> ek kom bietjie vir jou kuier :) Jy hoef nie eers die moeite te doen nie.
>
> E
Girlie...!!! Jy en ek gaan nie eens by die woonstel uit nie!
(Ons het hier 'n gratis koerantjie met die naam 'Flatland'.)
Didi
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96681 is 'n antwoord op boodskap #96673] |
Sun, 15 August 2004 13:32 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> "Joeboy" wrote in message
> news:cfnems$oi6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> G?
"Annette" wrote:
> Nee, DDG.
> :))
>
> --
> Groetnis
> Annette
Jy het nie 'n kans nie, Joeboy.
Daar vertel Annette jou reguit:
DD Gee
DD
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96682 is 'n antwoord op boodskap #96680] |
Sun, 15 August 2004 13:47 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 15 Aug 2004 15:28:00 +0200, Dee Dee wrote:
>
>> "Dee Dee" vra:>
>
>>> So byderway,
>>> as ek vir jou kom kuier
>>> gaan ons vertikaal kuier
>>> of gaan ons horisontaal saam wees?
>
>>> DD
>
> en "Elaine beland haar daarin! :
>
>> Ek verkies horisontaal. Ek gaan oor presies twee weke af Margate toe! So
>> ek kom bietjie vir jou kuier :) Jy hoef nie eers die moeite te doen nie.
by 'en Elaine beland haar daarin'
was natuurlik die kooi bedoel:-)))
DD
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96685 is 'n antwoord op boodskap #96680] |
Sun, 15 August 2004 16:05 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dee Dee skryf:
> Girlie...!!! Jy en ek gaan nie eens by die woonstel uit nie!
> (Ons het hier 'n gratis koerantjie met die naam 'Flatland'.)
DD! Ek reken daai lebido (kopiereg Plato) van jou is veels te hoog.
Nou kan ek nie help om te wonder nie. Is jy nie dalk 'n swartman wat
probeer voorgee om wit te wees, nie? Of is jy dalk deel van die
teelgroep wat die nuwe en verbeterde "Superras" Afrikaners gaan teel?
Ek hoop Elaine weet waarvoor sy haar inlaat voor julle tweetjies
daardie koerant saam gaan lees.
;-))
"VIGS is die nie-blanke se grootste probleem op die oomblik, maar die
aanwas faktor maak die nie-blanke meer gedig as die virus."
- Plato 2004
(Giegiegie...skuus Plato - konnie help nie!)
;-)))
|
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96690 is 'n antwoord op boodskap #96685] |
Sun, 15 August 2004 16:41 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 15 Aug 2004 12:05:08 -0400, Katryn wrote:
> ;-))
>
> "VIGS is die nie-blanke se grootste probleem op die oomblik, maar die
> aanwas faktor maak die nie-blanke meer gedig as die virus."
> - Plato 2004
>
> (Giegiegie...skuus Plato - konnie help nie!)
> ;-)))
Ek begin nou respek kry vir talente van Plato, die gedigte dugter
DD
skies ôk, Plato, maar kon ôk nie
die versoeking weerstaan nie:-)
(Beweeg Katryn ek ek nou
op baie din ys, hê?)
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96691 is 'n antwoord op boodskap #96687] |
Sun, 15 August 2004 16:43 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 15 Aug 2004 12:11:07 -0400, Katryn wrote:
> Dee Dee skryf:
>
>> Deur regser en opperder te beweeg,
>> kan julle weer terugkom in die prentjie
>
> Nee, ek reken weer regser en afferder is die beterder opsie.
> ;-)
Katryn! Elaine is reeds die afferste op die groep,
met Annette afstandelik kort agter haar!
DD
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96694 is 'n antwoord op boodskap #96685] |
Sun, 15 August 2004 16:53 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 15 Aug 2004 12:05:08 -0400, Katryn wrote:
> Ek hoop Elaine weet waarvoor sy haar inlaat voor julle tweetjies
> daardie koerant saam gaan lees.
> ;-))
moet nie jou aan haar steur nie, Elaine,
ons sal die Flatland mos horisontaal lees
DD
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96695 is 'n antwoord op boodskap #96690] |
Sun, 15 August 2004 17:10 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dee Dee skryf:
> Ek begin nou respek kry vir talente van Plato, die gedigte dugter
;-))))
Plato, jy besef natuurlik dat nie ek of DD of enigiemand anders hier
kan iemand anders oor hulle spelling aanval nie. My eie Afrikaans is
in elkgeval so vrot dat ek myself skaam, maar mens probeer maar.
;-)
> skies ôk, Plato, maar kon ôk nie
> die versoeking weerstaan nie:-)
> (Beweeg Katryn ek ek nou
> op baie din ys, hê?)
Ek is seker Langenhoven sou iets heel gepas te sê gehad het hieroor.
Maar daar is mos so oulike Duitse (dink ek) sêding wat iets in die lyn
is van die wat hulleself kielie, mag lag wanneer dit hulle pas.
"What do they call a comedian who doesn't get any laughs? A
philosopher."
- Phil Proctor
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96696 is 'n antwoord op boodskap #96695] |
Sun, 15 August 2004 17:31 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 15 Aug 2004 13:10:31 -0400, Katryn wrote:
> Ek is seker Langenhoven sou iets heel gepas te sê gehad het hieroor.
> Maar daar is mos so oulike Duitse (dink ek) sêding wat iets in die lyn
> is van die wat hulleself kielie, mag lag wanneer dit hulle pas.
>
> "What do they call a comedian who doesn't get any laughs? A
> philosopher."
> - Phil Proctor
en dan is dit miskien tyd om vir Plato te sê:
onthou, ons lag nie vir jou nie,
maar met jou.
(soos Katryn sé, partykeer is
ons speling ook maar vrot)
DD
waarom dink jy gebruik ek so 'n kort naam?
Baie selde wat ek vergeet hoe om dit te spel
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96697 is 'n antwoord op boodskap #96696] |
Sun, 15 August 2004 18:48 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dee Dee skryf:
> (soos Katryn sé, partykeer is
> ons speling ook maar vrot)
Baie goed gestel, DD.
Speling - slim!!
;-)
> DD
> waarom dink jy gebruik ek so 'n kort naam?
> Baie selde wat ek vergeet hoe om dit te spel
LOL!
Ja Dit klink na 'n rondborstige erkenning as jy my vra.
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96698 is 'n antwoord op boodskap #96697] |
Sun, 15 August 2004 19:38 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 15 Aug 2004 14:48:32 -0400, Katryn wrote:
> Dee Dee skryf:
>
>> (soos Katryn sé, partykeer is
>> ons speling ook maar vrot)
>
> Baie goed gestel, DD.
> Speling - slim!!
> ;-)
>
>> DD
>> waarom dink jy gebruik ek so 'n kort naam?
>> Baie selde wat ek vergeet hoe om dit te spel
>
> LOL!
> Ja Dit klink na 'n rondborstige erkenning as jy my vra.
>
>
HAAI!!! Moet nie lees wat ek nie gesê het nie!
GRRR...
DD
|
|
|
|
Re: Weet jy waar jou kol is? [boodskap #96703 is 'n antwoord op boodskap #96700] |
Sun, 15 August 2004 21:55 |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 15 Aug 2004 17:09:40 -0400, Katryn wrote:
> Dee Dee skryf:
>
>> HAAI!!! Moet nie lees wat ek nie gesê het nie!
>> GRRR...
>> DD
>
> Waarom nie?
Omdat ek nie nou lus is
om 'n kamera, wat netjies
skoongemaak en gebêre is,
te gaan uithaal nie.
|
|
|