Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » voc help needed
voc help needed [boodskap #96545] Do, 12 Augustus 2004 20:34 na volgende boodskap
Joachim[1]  is tans af-lyn  Joachim[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hi,

I've recently taken an interest in Afrikaans and have started
practising by reading Die Republikein on the net. I came across an
article today which left me with one problem (unfortunately in the
title ;) , namely 'straatsmouse'. Could anybody help me out on this
one? What are straatsmouse?

Thanks in advance,

Joachim
Re: voc help needed [boodskap #96548 is 'n antwoord op boodskap #96545] Do, 12 Augustus 2004 22:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
I don't think there's an English equivalent for the word "straatsmous". A
straatsmous is a hawker (closest English word I could find) who sells his
goods on street corners, at traffic lights, (usually) busy intersections and
sidewalks.

E

"Joachim" wrote:

> Hi,
>
> I've recently taken an interest in Afrikaans and have started
> practising by reading Die Republikein on the net. I came across an
> article today which left me with one problem (unfortunately in the
> title ;) , namely 'straatsmouse'. Could anybody help me out on this
> one? What are straatsmouse?
>
> Thanks in advance,
>
> Joachim
Re: voc help needed [boodskap #96549 is 'n antwoord op boodskap #96548] Do, 12 Augustus 2004 22:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf

> I don't think there's an English equivalent for the word "straatsmous". A
> straatsmous is a hawker (closest English word I could find) who sells his
> goods on street corners, at traffic lights, (usually) busy intersections and
> sidewalks.

Ek dink die woord "hawker" is na genoeg. Mens kan
ook die woord "pedlar" gebruik. Ek weet nie hoekom
Joachim nie die Nederlandse woord "smous " kan herken
nie, want ons woord kom van Nederlands af.
Wat interessant is, is dat die woord "smous" bietjie
van 'n verandering in SA ondergaan het. In die ou dae
was 'n smous iemand wat in afgeleë streke van die land
met sy voertuig dinge verkoop het wat mens gewoonlik
in 'n winkel koop. Nou, neem ek aan, word die woord
"straat-smous" gebruik vir mense wat in stede hulle ware
in die buitelug verkoop. Die woord het dus sy konsep
van beweging van die een plek na die ander verloor.
"Smous" beteken nou onoffisieele verkoper gewoonlik
in die buitelug, al bly hulle net op een plek.

Gloudina
Re: voc help needed [boodskap #96550 is 'n antwoord op boodskap #96545] Vr, 13 Augustus 2004 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Street vendors. They stand on street corners and sell entry level
comodities like clothes hangers and dustbin bags.

Regards
Plato

Joachim wrote:

> Hi,
>
> I've recently taken an interest in Afrikaans and have started
> practising by reading Die Republikein on the net. I came across an
> article today which left me with one problem (unfortunately in the
> title ;) , namely 'straatsmouse'. Could anybody help me out on this
> one? What are straatsmouse?
>
> Thanks in advance,
>
> Joachim
Re: voc help needed [boodskap #96552 is 'n antwoord op boodskap #96549] Vr, 13 Augustus 2004 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek praat mos nie meer met die bitterbek in Kanada nie. Kan iemand aan haar
verduidelik dat nie alle woorde uit Nederlands kom nie.

Hulle het wel die Jode beledig deur hulle "smouse" te noem, maar
Nederlanders praat van 'n "venter" of "straathandelaar".

"@rogers.com" skryf in boodskap news:KrSSc.9$JTA.3@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Elaine" skryf
>
>> I don't think there's an English equivalent for the word "straatsmous". A
>> straatsmous is a hawker (closest English word I could find) who sells his
>> goods on street corners, at traffic lights, (usually) busy intersections and
>> sidewalks.
>
> Ek dink die woord "hawker" is na genoeg. Mens kan
> ook die woord "pedlar" gebruik. Ek weet nie hoekom
> Joachim nie die Nederlandse woord "smous " kan herken
> nie, want ons woord kom van Nederlands af.
> Wat interessant is, is dat die woord "smous" bietjie
> van 'n verandering in SA ondergaan het. In die ou dae
> was 'n smous iemand wat in afgeleë streke van die land
> met sy voertuig dinge verkoop het wat mens gewoonlik
> in 'n winkel koop. Nou, neem ek aan, word die woord
> "straat-smous" gebruik vir mense wat in stede hulle ware
> in die buitelug verkoop. Die woord het dus sy konsep
> van beweging van die een plek na die ander verloor.
> "Smous" beteken nou onoffisieele verkoper gewoonlik
> in die buitelug, al bly hulle net op een plek.
>
> Gloudina
>
Re: voc help needed [boodskap #96570 is 'n antwoord op boodskap #96545] Vr, 13 Augustus 2004 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
I don't know, but "smous" means to "sell". In Afrikaans at least. Jews
are good at business and that is probably where it came from with
reference to your mentioned meaning...

Joachim wrote:

> Thanks for your help.
>
> I didn't quite get the remark about 'smous' being Dutch. There is a
> dialect term 'smous', which is a derogatory reference to Jews. How
> does that relate to a hawker?
>
> Cordially
>
> Joachim
Re: voc help needed [boodskap #96571 is 'n antwoord op boodskap #96552] Vr, 13 Augustus 2004 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Venter, "vender"...

Max wrote:

> Ek praat mos nie meer met die bitterbek in Kanada nie. Kan iemand aan haar
> verduidelik dat nie alle woorde uit Nederlands kom nie.
>
> Hulle het wel die Jode beledig deur hulle "smouse" te noem, maar
> Nederlanders praat van 'n "venter" of "straathandelaar".
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:KrSSc.9$JTA.3@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
>> "Elaine" skryf


>>> I don't think there's an English equivalent for the word "straatsmous". A
>>> straatsmous is a hawker (closest English word I could find) who sells his
>>> goods on street corners, at traffic lights, (usually) busy intersections and
>>> sidewalks.

>> Ek dink die woord "hawker" is na genoeg. Mens kan
>> ook die woord "pedlar" gebruik. Ek weet nie hoekom
>> Joachim nie die Nederlandse woord "smous " kan herken
>> nie, want ons woord kom van Nederlands af.
>> Wat interessant is, is dat die woord "smous" bietjie
>> van 'n verandering in SA ondergaan het. In die ou dae
>> was 'n smous iemand wat in afgeleë streke van die land
>> met sy voertuig dinge verkoop het wat mens gewoonlik
>> in 'n winkel koop. Nou, neem ek aan, word die woord
>> "straat-smous" gebruik vir mense wat in stede hulle ware
>> in die buitelug verkoop. Die woord het dus sy konsep
>> van beweging van die een plek na die ander verloor.
>> "Smous" beteken nou onoffisieële verkoper gewoonlik
>> in die buitelug, al bly hulle net op een plek.

>> Gloudina
>
Re: voc help needed [boodskap #96577 is 'n antwoord op boodskap #96571] Vr, 13 Augustus 2004 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, venter, soos die sleepwaentjies. (en sommige mense se vanne - hulle was
seker smouse in die ou dae :-)

"Plato" skryf in boodskap news:cfhukn$g8k$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Venter, "vender"...
>
> Max wrote:
>
>> Ek praat mos nie meer met die bitterbek in Kanada nie. Kan iemand aan haar
>> verduidelik dat nie alle woorde uit Nederlands kom nie.
>>
>> Hulle het wel die Jode beledig deur hulle "smouse" te noem, maar
>> Nederlanders praat van 'n "venter" of "straathandelaar".
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:KrSSc.9$JTA.3@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>>
>>> "Elaine" skryf
>
>>>> I don't think there's an English equivalent for the word "straatsmous". A
>>>> straatsmous is a hawker (closest English word I could find) who sells his
>>>> goods on street corners, at traffic lights, (usually) busy intersections and
>>>> sidewalks.
>
>>> Ek dink die woord "hawker" is na genoeg. Mens kan
>>> ook die woord "pedlar" gebruik. Ek weet nie hoekom
>>> Joachim nie die Nederlandse woord "smous " kan herken
>>> nie, want ons woord kom van Nederlands af.
>>> Wat interessant is, is dat die woord "smous" bietjie
>>> van 'n verandering in SA ondergaan het. In die ou dae
>>> was 'n smous iemand wat in afgeleë streke van die land
>>> met sy voertuig dinge verkoop het wat mens gewoonlik
>>> in 'n winkel koop. Nou, neem ek aan, word die woord
>>> "straat-smous" gebruik vir mense wat in stede hulle ware
>>> in die buitelug verkoop. Die woord het dus sy konsep
>>> van beweging van die een plek na die ander verloor.
>>> "Smous" beteken nou onoffisieele verkoper gewoonlik
>>> in die buitelug, al bly hulle net op een plek.
>
>>> Gloudina
>>
>
Re: voc help needed [boodskap #96583 is 'n antwoord op boodskap #96545] Vr, 13 Augustus 2004 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Joachim" wrote

> I didn't quite get the remark about 'smous' being Dutch. There is a
> dialect term 'smous', which is a derogatory reference to Jews. How
> does that relate to a hawker?

I will answer in English, although if you are Dutch, it seems entirely
unnecessary, since we will all be able to understand Dutch on this
Afrikaans newsgroup. If your name is German, it is of course another
matter.
The Dictionary of South African English says the following
about "smous."
Formerly an itinerant pedlar, often Jewish, who made a
living hawking various goods from farm to farm. ( Afrikaans
"smous" hawker, pedlar, from Dutch.)
It seems therefore that in South Africa the word "smous" has
lost its meaning of being a Jewish pedlar. It is widely used as
a noun and as a verb, and is also used figuratively. One can
smous with an idea. It has also to a large extent lost its
pejorative meaning. It has also been taken up in South
African English.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: voc help needed [boodskap #96587 is 'n antwoord op boodskap #96550] Vr, 13 Augustus 2004 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie so seker ek stem 100% met julle saam nie, want streekstaal het ook
'n groot invloed. Ek sien smous as enige verkoper, maar in meer kleurvolle
taal. So kry jy 'n groentesmous, 'n karsmous, 'n
rekenaarsmous......enigiets wat verkoop word. Miskien sê die woordeboeke
nie presies so nie, maar op die grond praat die mense so.

"Plato" skryf in boodskap news:7bidndmy2Ymd-YHcRVn-gw@is.co.za...
> Street vendors. They stand on street corners and sell entry level
> comodities like clothes hangers and dustbin bags.
>
> Regards
> Plato
>
> Joachim wrote:
>
>> Hi,
>>
>> I've recently taken an interest in Afrikaans and have started
>> practising by reading Die Republikein on the net. I came across an
>> article today which left me with one problem (unfortunately in the
>> title ;) , namely 'straatsmouse'. Could anybody help me out on this
>> one? What are straatsmouse?
>>
>> Thanks in advance,
>>
>> Joachim
>
Re: voc help needed [boodskap #96594 is 'n antwoord op boodskap #96587] Vr, 13 Augustus 2004 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sielesmous - predikant.
-
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first

"Suidwester" skryf in boodskap news:411cbd5f.0@news1.mweb.co.za...
> Ek is nie so seker ek stem 100% met julle saam nie, want streekstaal het ook
> 'n groot invloed. Ek sien smous as enige verkoper, maar in meer kleurvolle
> taal. So kry jy 'n groentesmous, 'n karsmous, 'n
> rekenaarsmous......enigiets wat verkoop word. Miskien sê die woordeboeke
> nie presies so nie, maar op die grond praat die mense so.
> "Plato" wrote in message
> news:7bidndmy2Ymd-YHcRVn-gw@is.co.za...
>> Street vendors. They stand on street corners and sell entry level
>> comodities like clothes hangers and dustbin bags.
>>
>> Regards
>> Plato
>>
>> Joachim wrote:
>>
>>> Hi,
>>>
>>> I've recently taken an interest in Afrikaans and have started
>>> practising by reading Die Republikein on the net. I came across an
>>> article today which left me with one problem (unfortunately in the
>>> title ;) , namely 'straatsmouse'. Could anybody help me out on this
>>> one? What are straatsmouse?
>>>
>>> Thanks in advance,
>>>
>>> Joachim
>>
>
Re: voc help needed [boodskap #96598 is 'n antwoord op boodskap #96594] Vr, 13 Augustus 2004 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf:

> Sielesmous - predikant.

Interessant dat die swart mense hier in Amerika, veral die wat
afkomstig van die slawe was, ook altyd sulke oulike beskrywende
kreoolse woorde het wat hulle opmaak om iets te beskryf. Presies net
soos Afrikaans.
Hier is o.a 'n groep wat op die eilande van Georgia woon, en ook op
die kusdorpies soos Charleston, voorkom. Die Gullah. Hulle het sulke
oulike woord soos:
sho ded (sure dead) vir cemetery
tebl tappa (table tapper) vir preacher/predikant
ens.
Baie interessant...
Re: voc help needed [boodskap #96608 is 'n antwoord op boodskap #96598] Vr, 13 Augustus 2004 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 13 Aug 2004 11:35:19 -0400, Katryn wrote:

> "Annette" skryf:
>
>> Sielesmous - predikant.
>
> Interessant dat die swart mense hier in Amerika, veral die wat
> afkomstig van die slawe was, ook altyd sulke oulike beskrywende
> kreoolse woorde het wat hulle opmaak om iets te beskryf. Presies net
> soos Afrikaans.
> Hier is o.a 'n groep wat op die eilande van Georgia woon, en ook op
> die kusdorpies soos Charleston, voorkom. Die Gullah. Hulle het sulke
> oulike woord soos:
> sho ded (sure dead) vir cemetery
> tebl tappa (table tapper) vir preacher/predikant
> ens.
> Baie interessant...

Hier waar ek woon kan ons dalk die
tafeldansers, table tappers noem:-)

DD
Re: voc help needed [boodskap #96609 is 'n antwoord op boodskap #96594] Vr, 13 Augustus 2004 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 13 Aug 2004 17:15:05 +0200, "Annette" wrote:

> Sielesmous - predikant.
> -
> Groetnis
> Annette

en 'n prostituut, Annette?

(Soos Danielle sou sê 'groot
onskuldige glimlag')

DD
Re: voc help needed [boodskap #96614 is 'n antwoord op boodskap #96609] Sa, 14 Augustus 2004 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lussmous
--
Groetnis
Annette

"Dee Dee" skryf in boodskap news:oj8qh09e6obgc72siidjme18vopnf7mi51@4ax.com...
> On Fri, 13 Aug 2004 17:15:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sielesmous - predikant.
>> -
>> Groetnis
>> Annette
>
>
>
> en 'n prostituut, Annette?
>
> (Soos Danielle sou sê 'groot
> onskuldige glimlag')
>
> DD
>
Re: voc help needed [boodskap #96629 is 'n antwoord op boodskap #96614] Sa, 14 Augustus 2004 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tuisnywerheid? Koeksmous? Parrasmous?

"Annette" skryf in boodskap news:cfkehk$e7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lussmous
> --
> Groetnis
> Annette
> "Dee Dee" wrote in message
> news:oj8qh09e6obgc72siidjme18vopnf7mi51@4ax.com...
>> On Fri, 13 Aug 2004 17:15:05 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Sielesmous - predikant.
>>> -
>>> Groetnis
>>> Annette
>>
>>
>>
>> en 'n prostituut, Annette?
>>
>> (Soos Danielle sou sê 'groot
>> onskuldige glimlag')
>>
>> DD
>>
>
Re: voc help needed [boodskap #96630 is 'n antwoord op boodskap #96629] Sa, 14 Augustus 2004 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 14 Aug 2004 11:00:12 +0100, "Suidwester" wrote:

> Tuisnywerheid? Koeksmous? Parrasmous?
> "Annette" wrote in message
> news:cfkehk$e7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lussmous
>> --
>> Groetnis
>> Annette

na baie oorwegings, en vele besprekings,
stap 'tuisnywerheid' toe met die eersteprys weg.

DD
Re: voc help needed [boodskap #96635 is 'n antwoord op boodskap #96608] Sa, 14 Augustus 2004 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dee Dee skryf:

> Hier waar ek woon kan ons dalk die
> tafeldansers, table tappers noem:-)

Gigiegie...bleddie sondige plek daai Durbs waar jy nou woon, DD.
Sondig!
Ek dink jou siel was beter af toe jy nog onder daai brug gewoon het?
;-)))
Re: voc help needed [boodskap #96639 is 'n antwoord op boodskap #96635] Sa, 14 Augustus 2004 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 14 Aug 2004 10:18:22 -0400, Katryn wrote:

> Dee Dee skryf:
>
>> Hier waar ek woon kan ons dalk die
>> tafeldansers, table tappers noem:-)
>
> Gigiegie...bleddie sondige plek daai Durbs waar jy nou woon, DD.
> Sondig!
> Ek dink jou siel was beter af toe jy nog onder daai brug gewoon het?
> ;-)))

Maar van onder die brug moes ek opkyk na die mense, Katryn.
Besef jy wat doen dit aan die selfbeeld om 'n slag op hul neer te
sien?

DD
Re: voc help needed [boodskap #96646 is 'n antwoord op boodskap #96639] Sa, 14 Augustus 2004 17:01 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dee Dee skryf:

> Maar van onder die brug moes ek opkyk na die mense, Katryn.
> Besef jy wat doen dit aan die selfbeeld om 'n slag op hul neer te
> sien?

LOL! Uh uh...ek weet gladnie wat dit doen nie. Jy sal maar moet
verduidelik, DD.
Oppas net dat jy nie van die tafel afvoeter en 'n rib of iets ergers
breek in jou haas om af te klim hier na my vlak nie, 'kay?
;-))
Vorige onderwerp: Afrikaans radio and records
Volgende onderwerp: information about afrikaans courses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 19:46:10 MGT 2024