Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Snaaks wat mag doen
Snaaks wat mag doen [boodskap #96492] Wo, 11 Augustus 2004 14:34 na volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien vandag een van die maatskappy waarvoor ek kontrak werk doen se
top bestuurders 'n klein meisie deur die gebou neem. Sy is seker skaars
7 of 8 jaar oud. Sy word deur hoë sekuriteits areas geneem vir 'n toer
deur die gebou. Min mense kry die voorreg om so 'n gedetaileerde toer te
kry. Min volwassenes wat nog van 'n kind. Draai toe uit sy is die dogter
van een van die nuwe groot aandeelhouers in die maatskappy. Baie ryk man.

Mag skep voorregte wat ander mense nie het nie. Toe besef ek dat sy 'n
voordeel bo ander kinders van haar ouderdom het, net op grond van die
mag of geld van haar pa.

Interessant.

Groete
Plato
Re: Snaaks wat mag doen [boodskap #96495 is 'n antwoord op boodskap #96492] Wo, 11 Augustus 2004 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kan ook 'n sekuriteitsrisiko wees - my dogter (8) kan baie dinge regkry met
tegnologie ... hulle leer dit dan op skool deesdae ... moet nie ouderdom
onderskat nie - hulle is soos 'n kruising tussen sponse en pappegaaie - neem
als nou in en opper dit weer dae later - kodes en als. Kodes maak deure oop
...

:-)

TJ

"Plato" skryf in boodskap news:1e-dnRAmCeL8s4fcRVn-jQ@is.co.za...
> Ek sien vandag een van die maatskappy waarvoor ek kontrak werk doen se
> top bestuurders 'n klein meisie deur die gebou neem. Sy is seker skaars
> 7 of 8 jaar oud. Sy word deur hoë sekuriteits areas geneem vir 'n toer
> deur die gebou. Min mense kry die voorreg om so 'n gedetaileerde toer te
> kry. Min volwassenes wat nog van 'n kind. Draai toe uit sy is die dogter
> van een van die nuwe groot aandeelhouers in die maatskappy. Baie ryk man.
>
> Mag skep voorregte wat ander mense nie het nie. Toe besef ek dat sy 'n
> voordeel bo ander kinders van haar ouderdom het, net op grond van die
> mag of geld van haar pa.
>
> Interessant.
>
> Groete
> Plato
>
Re: Snaaks wat mag doen [boodskap #96497 is 'n antwoord op boodskap #96492] Wo, 11 Augustus 2004 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Aug 2004 16:34:09 +0200, Plato wrote:

> Ek sien vandag een van die maatskappy waarvoor ek kontrak werk doen se
> top bestuurders 'n klein meisie deur die gebou neem. Sy is seker skaars
> 7 of 8 jaar oud. Sy word deur hoë sekuriteits areas geneem vir 'n toer
> deur die gebou. Min mense kry die voorreg om so 'n gedetaileerde toer te
> kry. Min volwassenes wat nog van 'n kind. Draai toe uit sy is die dogter
> van een van die nuwe groot aandeelhouers in die maatskappy. Baie ryk man.
>
> Mag skep voorregte wat ander mense nie het nie. Toe besef ek dat sy 'n
> voordeel bo ander kinders van haar ouderdom het, net op grond van die
> mag of geld van haar pa.

Yep.

Later noem hulle dit 'n trustfonds en soms kry dit gestalte in 'n
arrogante 4X4 wat te vinnig ry meters van jou gat af.
Re: Snaaks wat mag doen [boodskap #96498 is 'n antwoord op boodskap #96495] Wo, 11 Augustus 2004 16:04 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
lol

Vingerafdrukke hier...

So dis uitgesorteer...

:o)

P.

TJ wrote:

> Kan ook 'n sekuriteitsrisiko wees - my dogter (8) kan baie dinge regkry met
> tegnologie ... hulle leer dit dan op skool deesdae ... moet nie ouderdom
> onderskat nie - hulle is soos 'n kruising tussen sponse en pappegaaie - neem
> als nou in en opper dit weer dae later - kodes en als. Kodes maak deure oop
> ...
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Plato" wrote in message
> news:1e-dnRAmCeL8s4fcRVn-jQ@is.co.za...
>
>> Ek sien vandag een van die maatskappy waarvoor ek kontrak werk doen se
>> top bestuurders 'n klein meisie deur die gebou neem. Sy is seker skaars
>> 7 of 8 jaar oud. Sy word deur hoë sekuriteits areas geneem vir 'n toer
>> deur die gebou. Min mense kry die voorreg om so 'n gedetaileerde toer te
>> kry. Min volwassenes wat nog van 'n kind. Draai toe uit sy is die dogter
>> van een van die nuwe groot aandeelhouers in die maatskappy. Baie ryk man.

>> Mag skep voorregte wat ander mense nie het nie. Toe besef ek dat sy 'n
>> voordeel bo ander kinders van haar ouderdom het, net op grond van die
>> mag of geld van haar pa.

>> Interessant.

>> Groete
>> Plato

>
Vorige onderwerp: Culture!? Don't make me laugh!
Volgende onderwerp: Man van belang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 03:01:12 MGT 2024