Enige besienswaardigehede in Suid-Zimbabwe of agter die Soutpansberg? [boodskap #6487] |
Wed, 22 May 1996 00:00 |
Gert de Beer
Boodskappe: 8 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ons wil dié winter bietjie gaan somersklere dra
by Tshipise naby Messina agter die Soutpansberg.
Weet iemand van enige besienswaardighede of aktiwiteite
in die gebied of net anderkant die grens?
Dit lyk my die naaste interessante plek in Zimbabwe
is die ruïnes self. Dis bietjie ver. Ek wil graag
dieselfde dag nog terugkeer na die ou Transvaal.
Gert de Beer, g...@ist.co.za
|
|
|