|
|
Re: anglisistiese (fl)ou grappietjie [boodskap #96258 is 'n antwoord op boodskap #96257] |
Sat, 07 August 2004 03:40 |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Gloudina
Die groot Republiek slaap nou - as jy geselskap soek, sal jy maar met my
moet praat.
Spencer
"@rogers.com" wrote in message
news:MTXQc.347886$rCA1.31415@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "funkyman" skryf
>
>> Watter kers brand langer, 'n dikke of 'n lange?
>
> Waar is die anglisisme?
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: anglisistiese (fl)ou grappietjie [boodskap #96268 is 'n antwoord op boodskap #96257] |
Sat, 07 August 2004 12:13 |
funkyman
Boodskappe: 6 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"@rogers.com" schreef in bericht
news:MTXQc.347886$rCA1.31415@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "funkyman" skryf
>
>> Watter kers brand langer, 'n dikke of 'n lange?
>
> Waar is die anglisisme?
>
> Gloudina
>
>
Watter kers brand die langste, 'n dikke of 'n lange?
|
|
|
Re: anglisistiese (fl)ou grappietjie [boodskap #96269 is 'n antwoord op boodskap #96268] |
Sat, 07 August 2004 12:24 |
DeeDee
Boodskappe: 50 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sat, 7 Aug 2004 14:13:37 +0200, "funkyman" wrote:
>
> "@rogers.com" schreef in bericht
> news:MTXQc.347886$rCA1.31415@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>> "funkyman" skryf
>>> Watter kers brand langer, 'n dikke of 'n lange?
>> Waar is die anglisisme?
>> Gloudina
>
> Watter kers brand die langste, 'n dikke of 'n lange?
>
Watter kers brand vir 'n langer tyd?
DD
Don't hate the player,
hate the game.
|
|
|
Re: anglisistiese (fl)ou grappietjie [boodskap #96272 is 'n antwoord op boodskap #96268] |
Sat, 07 August 2004 13:19 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"funkyman" <
>>> Watter kers brand langer, 'n dikke of 'n lange?
>>
>> Waar is die anglisisme?
> Watter kers brand die langste, 'n dikke of 'n lange?
Die twee sinne is effens verskillend in betekenis.
"Watter kers brand langer" en "Watter kers brand
die langste" kan dus nie as ekwivalent beskou word
nie. Net soos die Engelse "which candle burns longer"
en "which candle burns the longest" nie ekwivalent is
nie.
Dit neem natuurlik niks weg van die grappie nie.
Behalwe dat dit darem nou 'n baie ou holruggeryde
grappie is.
Gloudina
|
|
|
Re: anglisistiese (fl)ou grappietjie [boodskap #96312 is 'n antwoord op boodskap #96272] |
Sun, 08 August 2004 07:36 |
funkyman
Boodskappe: 6 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"@rogers.com" schreef in bericht
news:wF4Rc.13$aZx1.2@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "funkyman"
>>>> Watter kers brand langer, 'n dikke of 'n lange?
>>>
>>> Waar is die anglisisme?
>
>> Watter kers brand die langste, 'n dikke of 'n lange?
>
> Die twee sinne is effens verskillend in betekenis.
> "Watter kers brand langer" en "Watter kers brand
> die langste" kan dus nie as ekwivalent beskou word
> nie. Net soos die Engelse "which candle burns longer"
> en "which candle burns the longest" nie ekwivalent is
> nie.
> Dit neem natuurlik niks weg van die grappie nie.
> Behalwe dat dit darem nou 'n baie ou holruggeryde
> grappie is.
>
> Gloudina
>
>
Nee. In Engels sê ons "longer" as ons van twee objekte praat, maar longest
as ons van meer as twee praat.
In Afrikaans sê ons egter "langste", ook as ons net tussen twee objekte
vergelyk.
Jou opmerking dat die twee sinne verskil, is korrek, maar nie altwee versies
van die sin sou werk vir die grappie nie.
Jy het intussen self die grappie geword, Afrikaanse onderwysers. 'n Baie ou
holruggeryde een.
|
|
|