Kaapse weer [boodskap #96134] |
Thu, 05 August 2004 11:11 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, sit jou huisie darem nog vas aan die berg?
Ek lees dit spoel so hard daar en nog water kom.
Mense moes selfs per boot gered word.
:-)
TJ
|
|
|
Re: Kaapse weer [boodskap #96223 is 'n antwoord op boodskap #96134] |
Fri, 06 August 2004 08:12 |
Luke
Boodskappe: 6 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
My kar het weg gevaar en my boot het gesink ..
"TJ" skryf in boodskap news:cet4l2$dqj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette, sit jou huisie darem nog vas aan die berg?
>
> Ek lees dit spoel so hard daar en nog water kom.
>
> Mense moes selfs per boot gered word.
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
Re: Kaapse weer [boodskap #96236 is 'n antwoord op boodskap #96223] |
Fri, 06 August 2004 16:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My plek is droog en veilig, en ondanks die oorstroming op die Paardeneiland
deel van die N1, het ek heelhuids en sonder onderbreking in Bellville
gekom - ons het so mik-mik deur die reën teen 60km/u aangekruie op die N1.
Toe ek terugkom, toe sien ek die see is vol!:))
--
Groetnis
Annette
> My kar het weg gevaar en my boot het gesink ..
>
> "TJ" wrote in message
> news:cet4l2$dqj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette, sit jou huisie darem nog vas aan die berg?
>>
>> Ek lees dit spoel so hard daar en nog water kom.
>>
>> Mense moes selfs per boot gered word.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
|
|
|
Re: Kaapse weer [boodskap #96265 is 'n antwoord op boodskap #96236] |
Sat, 07 August 2004 07:18 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jinne, maar dit hêt gereën! Dalk die spul Kapenaars wat so piepie-piepie
bang is vir die loesing wat die Bulle hulle vanmiddag gaan gee?
"Annette" skryf in boodskap news:cf0raf$k37$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My plek is droog en veilig, en ondanks die oorstroming op die Paardeneiland
> deel van die N1, het ek heelhuids en sonder onderbreking in Bellville
> gekom - ons het so mik-mik deur die reën teen 60km/u aangekruie op die N1.
> Toe ek terugkom, toe sien ek die see is vol!:))
> --
> Groetnis
> Annette
>> My kar het weg gevaar en my boot het gesink ..
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:cet4l2$dqj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette, sit jou huisie darem nog vas aan die berg?
>>>
>>> Ek lees dit spoel so hard daar en nog water kom.
>>>
>>> Mense moes selfs per boot gered word.
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>
>
|
|
|