Wie is die Sterkste? [boodskap #95510] |
Sat, 24 July 2004 06:28 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moeder Natuur natuurlik.
Gister, met die Groot Reën, is die keerheining by Chapman's Peak soos 'n
lastige vlieg weggevee voor die modder, ou bome en rotse wat van die berg
afgespoel het na 44mm reën.
Die keerheining is verlede jaar opgerig, en is sterk genoeg om 'n 10 ton
rots wat teen 30m/s die berg afrol te keer.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Wie is die Sterkste? [boodskap #95513 is 'n antwoord op boodskap #95510] |
Sat, 24 July 2004 07:11 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
O, en ek het altyd gedink die sterkste ding op aarde is 'n drol want dit
bring die grootste en sterkste man op sy knieë! Swaarste ook, want selfs
'n olifant laat hom val!
"Annette" skryf in boodskap news:cdsvob$i8l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Moeder Natuur natuurlik.
> Gister, met die Groot Reën, is die keerheining by Chapman's Peak soos 'n
> lastige vlieg weggevee voor die modder, ou bome en rotse wat van die berg
> afgespoel het na 44mm reën.
> Die keerheining is verlede jaar opgerig, en is sterk genoeg om 'n 10 ton
> rots wat teen 30m/s die berg afrol te keer.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|