Jis maar dis stil... [boodskap #94998] |
Thu, 15 July 2004 14:54 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier by die werk is dit nou "Desembervakansie". Meer as die helfte van die
mense is nie by die werk nie en ek verveel my dood. Soveel so dat ek nou die
briewe op die Huisgenoot site sit en lees.
Nou vertel die antie haar snot en trane verhaal van hoe sy Dinsdagaand met
'n handsak met haar hele maand se salaris daarin beroof is... As ek die
brief reg lees is sy die handsak nie kwyt nie, want daar het iemand anders
verbygekom voor hulle haar in "die bosse in gesleep het".
Nou vra ek my af, wie de moer loop saans met 'n handsak met jou maand se
salaris daarin rond??? Fokken stupid wyf!
Ek vra my ook af, hoekom word alleen karre met leerbaadjies in die
kattebakke gesteel? En RayBan in die kabieoul.
Wie word nou eintlik ryk uit die herverdeling van rykdom?
Max____________________________
|
|
|
Re: Jis maar dis stil... [boodskap #94999 is 'n antwoord op boodskap #94998] |
Thu, 15 July 2004 15:21 |
P65
Boodskappe: 126 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max bracht volgend idée uit :
> Hier by die werk is dit nou "Desembervakansie". Meer as die helfte van die
> mense is nie by die werk nie en ek verveel my dood. Soveel so dat ek nou die
> briewe op die Huisgenoot site sit en lees.
>
> Nou vertel die antie haar snot en trane verhaal van hoe sy Dinsdagaand met
> Åœn handsak met haar hele maand se salaris daarin beroof is... As ek die
> brief reg lees is sy die handsak nie kwyt nie, want daar het iemand anders
> verbygekom voor hulle haar in "die bosse in gesleep het".
>
> Nou vra ek my af, wie de moer loop saans met Åœn handsak met jou maand se
> salaris daarin rond??? Fokken stupid wyf!
>
> Ek vra my ook af, hoekom word alleen karre met leerbaadjies in die
> kattebakke gesteel? En RayBan in die kabieoul.
>
> Wie word nou eintlik ryk uit die herverdeling van rykdom?
>
> Max____________________________
Dis net of jy kuier op een plek waar veel volk samenkom en jy stel dan
vas dat jou briewetas uit jou agtersak van jou jeans verdwyn is
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
|
|
|
Re: Jis maar dis stil... [boodskap #95008 is 'n antwoord op boodskap #94998] |
Thu, 15 July 2004 21:02 |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Meer as die helfte van die
mense is nie by die werk nie en ek verveel my dood
............................................................ ...
Verveeldheid is dus die rede hoekom jy so baie kak praat.
|
|
|
Re: Jis maar dis stil... [boodskap #95018 is 'n antwoord op boodskap #95008] |
Fri, 16 July 2004 07:08 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Spencer" skryf in boodskap news:EhCJc.738$N77.154387@news.xtra.co.nz...
> Meer as die helfte van die
> mense is nie by die werk nie en ek verveel my dood
> ............................................................ ...
>
> Verveeldheid is dus die rede hoekom jy so baie kak praat.
>
Jy't my uitgevang!
Ek kan egter nie dink, as jy dan nie verveeld is nie, waarom jý soveel kak
hier kwytraak nie...
Max____________________________
|
|
|
|
Re: Jis maar dis stil... [boodskap #95036 is 'n antwoord op boodskap #95034] |
Fri, 16 July 2004 10:02 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek weer, vind kinderagtigheid diep hartseer...
Max____________________________
"Spencer"
> Ek is eerlik - jy laat my lekker lag.
>
|
|
|