Telkom [boodskap #94963] |
Thu, 15 July 2004 05:56 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tenspyte van rekord winste, beplan Telkom om nog vele werkers af te dank.
Geeneen van die topbestuur word afgedank nie. Die hoofgrondboontjie het
verlede jaar R11 miljoen verdien. Tydens die radio-onderhoud met die
segspersoon, is die telkomverbinding onverklaarbaar verbreek.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Telkom [boodskap #95054 is 'n antwoord op boodskap #94963] |
Fri, 16 July 2004 11:07 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tipies, en hoe meer geld hulle maak hoe swakker raak hulle diens
E
"Annette" skryf in boodskap news:cd56lj$ai$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tenspyte van rekord winste, beplan Telkom om nog vele werkers af te dank.
> Geeneen van die topbestuur word afgedank nie. Die hoofgrondboontjie het
> verlede jaar R11 miljoen verdien. Tydens die radio-onderhoud met die
> segspersoon, is die telkomverbinding onverklaarbaar verbreek.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|