Hallo weer [boodskap #94895] |
Wed, 14 July 2004 06:29 |
An Metet
Boodskappe: 18 Geregistreer: May 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------
Hallo al julle vrotties - hoe lyk 'it?
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94897 is 'n antwoord op boodskap #94895] |
Wed, 14 July 2004 07:01 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja poepol..............
"An Metet" skryf in boodskap news:1ffb82170162f3a48ebd4f68fb64002e@anonymous.poster...
> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
> No effort was made to verify the identity of the sender.
> --------------------------------------------------------
>
> Hallo al julle vrotties - hoe lyk 'it?
>
|
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94904 is 'n antwoord op boodskap #94901] |
Wed, 14 July 2004 09:16 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Poepol is 'n baie belangrike ding! Hy veroorsaak dat die sterkste man
op sy knieë gebring word. As hy nie lekker werk nie.........
"Spencer" skryf in boodskap news:Wc6Jc.175$N77.118303@news.xtra.co.nz...
> So van poepol gepraat,
> ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
> Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
> part voel.
> In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
> http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
> Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
>
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94907 is 'n antwoord op boodskap #94904] |
Wed, 14 July 2004 11:24 |
Chris du Preez
Boodskappe: 58 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Wed, 14 Jul 2004 10:16:55 +0100, Suidwester wrote:
> 'n Poepol is 'n baie belangrike ding! Hy veroorsaak dat die sterkste man
> op sy knieë gebring word. As hy nie lekker werk nie.........
> "Spencer" wrote in message
> news:Wc6Jc.175$N77.118303@news.xtra.co.nz...
>> So van poepol gepraat,
>> ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
>> Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
>> part voel.
>> In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
>> http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
>> Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
Ek dink jy praat van 'n poephol, dit is tenminste bruikbaar. As ons 'n
nuwe afrikaanse woord kan skep soos poepol kan on sê dit is 'n pol wat
uit poe bestaan en kan maar net vir bemesting gebruik word.
|
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94918 is 'n antwoord op boodskap #94907] |
Wed, 14 July 2004 12:33 |
PietHein
Boodskappe: 64 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Chris schreef in bericht
:
> On Wed, 14 Jul 2004 10:16:55 +0100, Suidwester wrote:
>
>> 'n Poepol is 'n baie belangrike ding! Hy veroorsaak dat die sterkste man
>> op sy knieë gebring word. As hy nie lekker werk nie.........
>> "Spencer" wrote in message
>> news:Wc6Jc.175$N77.118303@news.xtra.co.nz...
>>> So van poepol gepraat,
>>> ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
>>> Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
>>> part voel.
>>> In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
>>> http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
>>> Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
>
>
>
> Ek dink jy praat van 'n poephol, dit is tenminste bruikbaar. As ons 'n
> nuwe afrikaanse woord kan skep soos poepol kan on sê dit is 'n pol wat
> uit poe bestaan en kan maar net vir bemesting gebruik word.
Saai gras in jou poephol, en jy kryg 'n poepol in jou poephol.
Laat die sonnetjie in jou poephol skyn, en wees geduldig!
--
PietHein
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94920 is 'n antwoord op boodskap #94918] |
Wed, 14 July 2004 12:37 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"PietHein" skryf in boodskap news:6iz9itd9ykudd2kbknk89okffxoozlwhgv@hein...
> Chris schreef in bericht
> :
>
>> On Wed, 14 Jul 2004 10:16:55 +0100, Suidwester wrote:
>>
>>> 'n Poepol is 'n baie belangrike ding! Hy veroorsaak dat die sterkste man
>>> op sy knieë gebring word. As hy nie lekker werk nie.........
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:Wc6Jc.175$N77.118303@news.xtra.co.nz...
>>>> So van poepol gepraat,
>>>> ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
>>>> Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
>>>> part voel.
>>>> In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
>>>> http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
>>>> Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
>>
>>
>>
>> Ek dink jy praat van 'n poephol, dit is tenminste bruikbaar. As ons 'n
>> nuwe afrikaanse woord kan skep soos poepol kan on sê dit is 'n pol wat
>> uit poe bestaan en kan maar net vir bemesting gebruik word.
>
> Saai gras in jou poephol, en jy kryg 'n poepol in jou poephol.
> Laat die sonnetjie in jou poephol skyn, en wees geduldig!
>
> --
> PietHein
>
Hierdie thread is weer 'n bewys van die intelligensie op hierdie groep!
Ek's trots om hier te wees!
Max____________________________
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94923 is 'n antwoord op boodskap #94920] |
Wed, 14 July 2004 12:59 |
PietHein
Boodskappe: 64 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Max" schreef in bericht :
> "PietHein" wrote in message
> news:6iz9itd9ykudd2kbknk89okffxoozlwhgv@hein...
>> Chris schreef in bericht
>> :
>>> On Wed, 14 Jul 2004 10:16:55 +0100, Suidwester wrote:
>>>
>>>> 'n Poepol is 'n baie belangrike ding! Hy veroorsaak dat die sterkste man
>>>> op sy knieë gebring word. As hy nie lekker werk nie.........
>>>> "Spencer" wrote in message
>>>> news:Wc6Jc.175$N77.118303@news.xtra.co.nz...
>>>> > So van poepol gepraat,
>>>> > ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
>>>> > Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
>>>> > part voel.
>>>> > In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
>>>> > http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
>>>> > Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
>>>
>>>
>>>
>>> Ek dink jy praat van 'n poephol, dit is tenminste bruikbaar. As ons 'n
>>> nuwe afrikaanse woord kan skep soos poepol kan on sê dit is 'n pol wat
>>> uit poe bestaan en kan maar net vir bemesting gebruik word.
>> Saai gras in jou poephol, en jy kryg 'n poepol in jou poephol.
>> Laat die sonnetjie in jou poephol skyn, en wees geduldig!
>
> Hierdie thread is weer 'n bewys van die intelligensie op hierdie groep!
Ooh, jy onverbeterlike vleier!
--
PietHein
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94924 is 'n antwoord op boodskap #94907] |
Wed, 14 July 2004 13:09 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jammer vriend, jy skryf hom poepol en jy spreek hom ook nie poep-hol uit
nie.
"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.07.14.11.24.54.265362@netscape.net...
> On Wed, 14 Jul 2004 10:16:55 +0100, Suidwester wrote:
>
>> 'n Poepol is 'n baie belangrike ding! Hy veroorsaak dat die sterkste man
>> op sy knieë gebring word. As hy nie lekker werk nie.........
>> "Spencer" wrote in message
>> news:Wc6Jc.175$N77.118303@news.xtra.co.nz...
>>> So van poepol gepraat,
>>> ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
>>> Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
>>> part voel.
>>> In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
>>> http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
>>> Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
>
>
>
> Ek dink jy praat van 'n poephol, dit is tenminste bruikbaar. As ons 'n
> nuwe afrikaanse woord kan skep soos poepol kan on sê dit is 'n pol wat
> uit poe bestaan en kan maar net vir bemesting gebruik word.
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94925 is 'n antwoord op boodskap #94923] |
Wed, 14 July 2004 13:25 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"PietHein" skryf in boodskap news:frjwtf7xsod2k1v3ahcdleatxt3cgyqmfz@hein...
> "Max" schreef in bericht
> :
>
>> "PietHein" wrote in message
>> news:6iz9itd9ykudd2kbknk89okffxoozlwhgv@hein...
>>> Chris schreef in bericht
>>> :
>
>>>> On Wed, 14 Jul 2004 10:16:55 +0100, Suidwester wrote:
>>>>
>>>> > 'n Poepol is 'n baie belangrike ding! Hy veroorsaak dat die sterkste man
>>>> > op sy knieë gebring word. As hy nie lekker werk nie.........
>>>> > "Spencer" wrote in message
>>>> > news:Wc6Jc.175$N77.118303@news.xtra.co.nz...
>>>> >> So van poepol gepraat,
>>>> >> ek dink nie daar's 'n lekkerder taal om in te vloek as in Afrikaans nie.
>>>> >> Mens kan iemand in Afrikaans so sleg sê dat jyself ook sommer sleg vir sy
>>>> >> part voel.
>>>> >> In verveeldheid gisteraand, kom ek op die volgende webblad af:
>>>> >> http://www.rattysghost.com/deadrat/buriedrat/000249.html
>>>> >> Nee wat, ek dink Afrikaans is loshande voor.
>>>>
>>>>
>>>> Ek dink jy praat van 'n poephol, dit is tenminste bruikbaar. As ons 'n
>>>> nuwe afrikaanse woord kan skep soos poepol kan on sê dit is 'n pol wat
>>>> uit poe bestaan en kan maar net vir bemesting gebruik word.
>
>>> Saai gras in jou poephol, en jy kryg 'n poepol in jou poephol.
>>> Laat die sonnetjie in jou poephol skyn, en wees geduldig!
>>
>> Hierdie thread is weer 'n bewys van die intelligensie op hierdie groep!
>
> Ooh, jy onverbeterlike vleier!
>
> --
> PietHein
>
Altijd bezig mensen te plezieren!
Max____________________________
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94931 is 'n antwoord op boodskap #94924] |
Wed, 14 July 2004 14:15 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis 'n goeie, gaan haal die HAT en kyk hoe spel mens poep(h)ol.
Max____________________________
"Suidwester"
> Jammer vriend, jy skryf hom poepol en jy spreek hom ook nie poep-hol uit
> nie.
> "Chris"
>> Ek dink jy praat van 'n poephol, dit is tenminste bruikbaar. As ons 'n
>> nuwe afrikaanse woord kan skep soos poepol kan on sê dit is 'n pol wat
>> uit poe bestaan en kan maar net vir bemesting gebruik word.
>
|
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94949 is 'n antwoord op boodskap #94931] |
Wed, 14 July 2004 16:34 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max"
> Dis 'n goeie, gaan haal die HAT en kyk hoe spel mens poep(h)ol.
Ek dink ons moet vir Knersus vra om hierdie saak
op te los. Sover dit my betref, is die Afrikaners rofweg
verdeel in dié wat "poepol" sê ( my ma en dus ek ook
is deel van dié falanks) en die wat "poephol" sê en skryf.
In die Dictionary of South African English word dit
in die aanhalings in Engels altyd "poephol" geskryf.
So wat verdeel die poepol en die poephol-gebruikers
van mekaar?
Gloudina
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94956 is 'n antwoord op boodskap #94949] |
Wed, 14 July 2004 18:32 |
knersus
Boodskappe: 211 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink die een het nie tyd of lus om die h te sê nie. HAT sê:
poep'hol (plat) 1 Nersderm, anus, rektum 2 Neerhalende benaming vir 'n
veragtelike persoon.
HAT sê niks oor die uitspraak nie, maar ek het niemand nog ooit die h
hoor sê nie.
Volgende keer gaan ek vir iemand sê: Jy's 'n nersderm, man!
@rogers.com wrote:
> "Max"
>
>
>> Dis 'n goeie, gaan haal die HAT en kyk hoe spel mens poep(h)ol.
>
>
> Ek dink ons moet vir Knersus vra om hierdie saak
> op te los. Sover dit my betref, is die Afrikaners rofweg
> verdeel in dié wat "poepol" sê ( my ma en dus ek ook
> is deel van dié falanks) en die wat "poephol" sê en skryf.
> In die Dictionary of South African English word dit
> in die aanhalings in Engels altyd "poephol" geskryf.
> So wat verdeel die poepol en die poephol-gebruikers
> van mekaar?
--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94978 is 'n antwoord op boodskap #94976] |
Thu, 15 July 2004 09:55 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy's beyond "fucked up"!
"Fucked up" is 'n kompliment vir jou.
Mens spel "fucked up" F U C K E D U P.
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94979 is 'n antwoord op boodskap #94978] |
Thu, 15 July 2004 10:29 |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy's so na aan 'n bleddie bobbejaan dis net nie waar nie. En in Afrikaans is
jy fakdap verby.
"Max" skryf in boodskap news:40f65635$0$48933$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jy's beyond "fucked up"!
>
> "Fucked up" is 'n kompliment vir jou.
>
> Mens spel "fucked up" F U C K E D U P.
>
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94981 is 'n antwoord op boodskap #94979] |
Thu, 15 July 2004 11:07 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sou nie weet waar fakdap lê nie. Ek is ook nog nooit daar verby nie. Nie
eers in afrikaans nie. Miskien in die nag, maar ek het dit nie gesien nie.
Boggom boggom. Ek sien jy't leer quote! Mooi so, ons is trots op jou!
Max____________________________
"Spencer" skryf in boodskap news:D0tJc.610$N77.144418@news.xtra.co.nz...
> Jy's so na aan 'n bleddie bobbejaan dis net nie waar nie. En in Afrikaans is
> jy fakdap verby.
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40f65635$0$48933$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Jy's beyond "fucked up"!
>>
>> "Fucked up" is 'n kompliment vir jou.
>>
>> Mens spel "fucked up" F U C K E D U P.
>>
>
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94982 is 'n antwoord op boodskap #94981] |
Thu, 15 July 2004 11:25 |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
.........ons is trots op jou! ?????????
Ek het geweet daar's meer as een drol in jou gesin.
Hey, ontspan nou Max. Spence is nie kwaad vir jou nie.
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #94983 is 'n antwoord op boodskap #94895] |
Thu, 15 July 2004 11:27 |
An Metet
Boodskappe: 18 Geregistreer: May 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------
Dit maak nie saak nie, poephol, poepol, poophol ens.....
julle vrotties is almal POEPHOLLE!
POEP - uitgehaal van die ou Griekse tall
HOL - uitgetrek van die oue Deutse taal.
POEP + HOL = vrottie
|
|
|
Re: Re: Hallo weer [boodskap #94987 is 'n antwoord op boodskap #94983] |
Thu, 15 July 2004 11:57 |
PietHein
Boodskappe: 64 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
An Metet schreef in bericht
:
> Dit maak nie saak nie, poephol, poepol, poophol ens.....
>
> julle vrotties is almal POEPHOLLE!
>
>
> POEP - uitgehaal van die ou Griekse tall
> HOL - uitgetrek van die oue Deutse taal.
>
> POEP + HOL = vrottie
Dis wat jy dink, maar dis weldeeglik ons plig ons poep-verantwoordelik
en poep-genuanseerd uit te druk.
--
PietHein
poepoloog
|
|
|
|
Re: Hallo weer [boodskap #95048 is 'n antwoord op boodskap #94895] |
Fri, 16 July 2004 10:54 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jou ma roep - sy wil kinders tel.
"An Metet" wrote:
> Hallo al julle vrotties - hoe lyk 'it?
>
|
|
|